AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wolmark bly bestendig

Die wolmark bly bestendig en Cape Wools se Merino-aanwyser het gering gestyg tot R114,68/kg (skoon).

Die wolmark het die prysvlakke van die vorige veiling gehandhaaf en Cape Wools se Merino-aanwyser het met 'n geringe 0,6% gestyg tot R114,68/kg (skoon). Dit is 2,7% hoër as die openingsveiling en 2% hoër as die ooreenstemmende verkope van die vorige seisoen.

Me. Ria van Rooyen, wolwaardeerder van Cape Wools, sê kopers was dit eens dat die plaaslike mark grotendeels sterker vertoon het slegs as gevolg van die ondersteuning van 'n swakker rand. In terme van buitelandse valuta was die mark egter onder druk as gevolg van 'n trae vraag uit China.

Die rand het 1,7% teenoor die Amerikaanse dollar verswak, vergeleke met die gemiddelde koers op die vorige week se veiling en het op R11,10 gesluit. 'n Verkoopspersentasie van 97 is behaal van die 7 324 bale wat op die veiling aangebied was. Die grootste kopers op die veiling was Lempriere SA (2 290), Standard Wool SA (2 029) en G Modiano SA (1 033).

Die gemiddelde skoonwolpryse vir die seleksie binne die verskillende kategorieë goeie, lang kamwoltipes (MF5) was soos volg: 18 mikron daal met 0,8% tot R124,10/kg, 19 mikron verswak met 0,4% tot R118,15/kg, 20 mikron styg met 0,2% en sluit op R115,32/kg, 21 mikron versterk met 0,9% en sluit op R113,81/kg en 22 mikron styg met 2,5% tot R113,64/kg.

Die volgende veiling is op 1 Oktober wanneer sowat 6 700 bale onder die hamer kom.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.64
+1.1%
Rand - Pond
20.19
+0.1%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.8%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,724.47
+1.5%
Silwer
21.08
+1.8%
Palladium
2,325.50
+4.5%
Platinum
933.50
+3.2%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.4%
Alle aandele
66,313
+3.3%
Hulpbronne 10
64,568
+4.7%
Industriële 25
80,073
+3.3%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot