AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wolmark bly windmaker!

Die windmaker-wolmark het sy groot styging van die eerste veiling van die seisoen gehandhaaf.

Die wolmark het sy indrukwekkende styging in stand gehou en verhandel slegs ‘n skamele 1,4% en 258 punte laer en sluit teen ‘n waarde van R180,92/kg (skoon). Cape Wools se allewol-aanwyser het met 1,5% verlaag.

Cape Wools sê in sy markverslag dat handelaars beïndruk was deur die mark se volgehoue prestasie ten spyte van die hoër prysvlakke en is van mening dat die mark koers hou as gevolg van die deurlopende sterk vraag na goeie gehalte lang wol. Die uitwerking van die versterkende rand op die mark was onbeduidend.

Die verlaagde hoeveelheid wol aangebied op die tweede veiling van die seisoen het mededinging aangevuur.

Feitlik alle wol verkoop

Altesaam 98,8% van die 8 363 bale wat op die veiling aangebied is, is verkoop. Die grootste kopers op die veiling was Modiano (2 025), Standard Wool SA (1 826), Lempriere SA (1 548) en Tianyu SA (1 245).

Die gemiddelde skoonwolpryse vir die seleksie binne die verskillende mikronkategorieë van goeie, lang kamwoltipes (MF5) was soos volg:

18,0 mikron daal met 2,8% en sluit teen R217,41/kg.

18,5 mikron neem af met 1,5% en sluit teen R210,22/kg.

19 mikron verlaag met 2,1% en sluit teen R201,17/kg.

19,5 mikron verswak met 1,5% en sluit teen R188,14/kg.

20 mikron is 1,7% af en sluit op R181,07/kg.

20,5 mikron is 0,4% sterker en sluit op R178,37/kg.

21,0 mikron styg met 1,1% en sluit op R174,49/kg.

21,5 mikron het 3,4% afgeneem en sluit op R169,79/kg.

22 mikron daal 1,7% en sluit op R163,34/kg.

22,5 mikron is 0,8% swakker en sluit op R160,18/kg.

Die volgende veiling is geskeduleer vir 6 September 2017 wanneer 10 847 bale aangebied word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.0%
Rand - Pond
20.06
+0.2%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,709.85
-0.2%
Silwer
20.66
+0.0%
Palladium
2,253.00
-0.4%
Platinum
925.00
-0.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot