AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9438
0,00
CORN
27 Sep
-
4808
0,00
SOYA
27 Sep
-
9245
0,00
SUNS
27 Sep
-
9867
0,00
WEAT
27 Sep
-
7006
0,00
WMAZ
27 Sep
-
4802
0,00
YMAZ
27 Sep
-
4710
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Wolmark bons weer hoër

Die wolmark het in April met net oor die 4% gestyg.

Die wolmark het in April 4,2% gestyg en die Cape Wools Merino-indikator het met 6 155 punte versterk om teen ’n waarde van R153,10/kg (skoon) te sluit. Op die Australiese mark was die aanwyser 3,3% op, terwyl die Cape Wools Alle Wol-aanwyser met 4,2% gestyg het.

Die laaste veiling was taamlik groot met goeie gehalte wol aangebied. Die meerderheid van die wol was tussen 40 mm en 50 mm in lengte en die beter gehalte wol in die kategorie het goeie pryse behaal. Langer wol het dan ook weer goed gevaar. Die rand se swakheid het produsente se opbrengste vehoog. Daar is nog drie veilings oor vir die huidige seisoen.

Die rand teen R14,76 was sowat 3,4% swakker teenoor die Amerikaanse dollar vergeleke met die vorige veiling. Teen R16,96 was die rand 4,6% swakker teen die euro. Altesaam 96,5% van die 10 670 bale wat op die veiling aangebied is, is verkoop.

Die grootste kopers op die veiling was G Modiano SA (3 310), Standard Wool SA (2 859), Stucken & Co (2 257),en Lempriere SA (1 311). Die gemiddelde skoonwolpryse vir die seleksie binne die verskillende mikron-kategorieë goeie, lang kamwoltipes (MF5) was soos volg: 18,0 mikron neem toe met 5,6% en sluit teen R168,63/kg; 18,5 mikron neem 5,1% toe en sluit teen R161,80/kg; 19,0 mikron neem toe met 2,9% en sluit teen R159,04/kg; 19,5 mikron styg met 2,1% en sluit op R156,21/kg; 20 mikron versterk met 3,6% tot R156,32/kg; 20,5 mikron styg 5,8% en sluit op R156,85/kg; 21,0 mikron neem toe met 6,1% en sluit op R156,61/kg; 21,5 mikron styg met 5,4% tot R154,47/kg, 22,0 neem toe met 5,8% en sluit op R154,00/kg en 22,5 mikron neem toe met 4% en sluit op R153,50/kg.

Volgende veiling is geskeduleer vir 18 Mei 2016.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
+0.4%
Rand - Pond
19.48
-0.8%
Rand - Euro
17.36
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.67
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,632.06
+0.6%
Silwer
18.54
+1.0%
Palladium
2,049.50
+0.3%
Platinum
856.50
+0.4%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,290
0.0%
Alle aandele
63,626
0.0%
Hulpbronne 10
56,215
0.0%
Industriële 25
79,529
0.0%
Finansiële 15
13,982
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot