AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Wolmark kom onder druk

Die wolmark is onder druk ná ’n sterk vertoning die afgelope weke, waarin die rekordboeke herskryf is.

Die wolmark het effens onder druk gekom en Cape Wools se Merino-aanwyser het met 5,4% teruggesak tot R108,59/kg (skoon). 

Hoewel dit 6,5% hoër is as die openingsveiling, het pryse met 2,8% gedaal  teenoor die ooreenstemmende veiling van die vorige seisoen.

Die swakker vraag uit China het daartoe bygedra dat die plaaslike mark teruggesak het. Op die Australiese mark het ? soortgelyke neiging geheers waar die mark met 4,2% gedaal het. 

Goeie vraag vir gehalte wol
Goeie mededinging het op die plaaslike veiling geheers vir goeie gehalte wol. Swakker gehalte wol was onder druk. Alesaam 95% van die 13 020 bale wat aangebied is, is verkoop.

Die gemiddelde skoonwolpryse vir die seleksie binne die verskillende kategorieë goeie kamwol (MF5), 70-90mm en VM <= 2% was: 18 mikron daal met 5,4% tot R118,10/kg, 19 mikron verswak met 5,5% tot R113,34/kg, 20 mikron daal met 5,5% en sluit op R109,22/kg en 21 mikron verswak met 6,4% en sluit op R107,99/kg. 

Die volgende veiling is op 2 April wanneer sowat 6 500 bale onder die hamer kom.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
-1.1%
Rand - Pond
19.91
-2.5%
Rand - Euro
17.61
-1.4%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,654.57
-0.3%
Silwer
18.69
-1.1%
Palladium
2,233.00
+3.8%
Platinum
868.50
+0.2%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,752
-1.2%
Alle aandele
63,088
-1.1%
Hulpbronne 10
59,418
+2.7%
Industriële 25
76,607
-2.4%
Finansiële 15
13,711
-2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons sien
Ek lewe vir die buitelewe en die bos. Ek hou van jag, visvang, herlaai en skiet. My uitkyk op die lewe is om altyd eerlik te wees. Ek geniet intelligente geselskap.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot