AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wolmark skiet met 6,5% op

Die wolmark het met 6,5% gestyg op die derde laaste veiling van die seisoen.

Die wolmark het Woensdag met 6,5% verbeter en die Cape Wools Merino-aanwyser het met 996 punte versterk om te sluit op R163,06/kg (skoon).

Op die Australiese mark het die aanwyser met 2,3% gestyg, terwyl die Cape Wools Alle Wol-aanwyser met 6,5% gestyg het.

Die plaaslike aanbieding was van goeie kwaliteit, met die meerderheid van wol in die 40mm tot 55mm-lengte. Kopers was beïndruk met die stewige kompetisie vir die langer sowel as beter kwaliteit wol, aldus 'n nuusverklaring van Cape Wools.

Die rand teen R15,77 was sowat 6,9% swakker teenoor die Amerikaanse dollar, vergeleke met die vorige veiling. Teen R17,77 was die rand 4,8% swakker teen die euro. Altesaam 97,3% van die 8 412 bale wat op die veiling aangebied is, is verkoop. Die grootste kopers op die veiling was Standard Wool SA (2 772), G. Modiano SA (2 219), Lempriere SA (1 721), en Stücken & Co (996).

Die gemiddelde skoonwolpryse vir die seleksie binne die verskillende mikronkategorieë goeie, lang kamwoltipes (MF5) was:

* 18,0 mikron neem toe met 5,4% en sluit teen R177,76/kg.

* 18,5 mikron styg met 7,0% en sluit op R173,12/kg.

* 19,0 mikron neem toe met 7,7% en sluit teen R171,30/kg.

* 19,5 mikron styg met 8,5% en sluit op R169,41/kg.

* 20 mikron versterk met 7,7% tot R168,40/kg.

* 20,5 mikron styg met 6,8% en sluit op R167,53/kg.

* 21,0 mikron neem toe met 6,9% en sluit op R167,48/kg.

* 21,5 mikron styg met 6,1% tot R163,86/kg.

* 22,0 neem toe met 6,2% en sluit op R163,48/kg.

* 22,5 mikron neem toe met 4% en sluit op R164,77/kg.

Die volgende veiling, die tweede laaste veiling van die seisoen, is op 1 Junie wanneer sowat 9022 bale onder die hamer kom.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot