AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wolmark skiet weer op

Die wolmark het met 3,7% verbeter op die weeklikse veiling in die Baai.

Die wolmark het 3,7% hoër verhandel en die Cape Wools Merino-aanwyser het met 569 punte versterk en sluit op R157,68/kg (skoon). Op die Australiese mark was die aanwyser 1,0% laer, terwyl die Cape Wools Alle Wol-aanwyser met 4,1% gestyg het.

Die veiling is gekenmerk deur ywerige mededinging, veral vir beter gehalte wol. Die uitwerking van die droogte is nou duidelik sigbaar in die voorkoms van die wol. Volumes verminder nou soos die seisoen einde se kant toe staan. ‘n Swak rand het die mark ondersteun en verhoog die opbrengs aan produsente.

Die rand teen R16,09 was sowat 4,4% swakker teenoor die Amerikaanse dollar, vergeleke met die vorige veiling. Teen R17,84 was die rand 5,4% swakker teen die euro.

Altesaam 98% van die 8 332 bale wat op die veiling aangebied is, is verkoop. Die grootste kopers op die veiling was Standard Wool SA (3 044), G Modiano SA (2 714), Lempriere SA (1 292) en Stücken & Co (667).

Die gemiddelde skoonwolpryse vir die seleksie binne die verskillende mikron-kategorieë goeie, lang kamwoltipes (MF5) was soos volg: 18,0 mikron neem af met 1,6% en sluit teen R170,80/kg; 18,5 mikron neem 1,9% af en sluit teen R162,68/kg; 19,0 mikron neem toe met 2,3% en sluit teen R163,70/kg; 19,5 mikron styg met 4,2% en sluit op R161,93/kg; 20 mikron versterk met 4,8% tot R159,52/kg; 20,5 mikron styg  3,3% en sluit op R158,46/kg; 21,0 mikron neem toe met 2,9% en sluit op R157,96/kg; 21,5 mikron styg met 3,1% tot R157,70/kg en 22,0 neem toe met 2,1% en sluit op R159,42/kg.

Die volgende veiling is geskeduleer vir 30 Maart 2016 wanneer sowat 12 397 bale onder die hamer sal kom.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
-0.9%
Rand - Pond
20.18
+0.2%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,705.52
-1.2%
Silwer
20.29
-3.7%
Palladium
2,295.50
-1.2%
Platinum
920.50
-1.4%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,405
-0.7%
Alle aandele
65,826
-0.7%
Hulpbronne 10
63,657
-1.4%
Industriële 25
79,717
-0.4%
Finansiële 15
14,005
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot