AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wolprys op nuwe rekordvlak

Die wolprys het 'n nuwe rekordvlak van R115/kg behaal te midde van 'n sterk vraag en swakker rand.

Sterk vraag en 'n swakker rand het wolpryse tot ’n rekordvlak laat styg en Cape Wools se Merino-aanwyser het op vandeesweek se veiling met 4,7% tot R115,65/kg (skoon) verbeter.

Dit is 32% hoër as die openingsvlak en 12% bokant die vlak van dieselfde veiling verlede seisoen.

Daar was besondere sterk mededinging onder die verskillende kopershuise vir die 7 746 bale wat aangebied is. Dit was heelwat minder as die aantal bale wat die afgelope paar weke aangebied is. Volgende week as aanbieding sal nog kleiner wees. 'n Hoë verkooppersentasie van 99% is behaal.

Die rand het weens negatiewe sentiment verder verswak en het teen 'n gemiddelde koers van R9 teenoor die Amerikaanse dollar verhandel, wat 1,4% laer as verlede week se gemiddelde koers was.

Die pryse van alle goeie langwol het gestyg, maar die grootste stygings was in die mediumwol-kategorieë. Hoewel die pryse vir fynwol ook gestyg het, is dit steeds nie op dieselfde vlakke as 'n seisoen of wat gelede nie.

Die gemiddelde skoonwolpryse van enkele lang, kamwoltipes (MF5) van gehalte was soos volg: 18 mikron styg met 3,1% tot R127,76/kg, 19 mikron verstewig met 5% tot R124,03/kg, 20 mikron was 4,5% duurder op R116,35/kg, 21 mikron styg met 4% tot R113,94/kg en 22 mikron verswak met 5,1% en sluit op R113,45/kg. 

Sowat 6 700 bale kom volgende week onder die hamer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot