AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wolprys se pronklopie duur voort

Die styging van bykans 7% in die wolprys sal wolboere breed laat glimlag, veral kort voor die Merino-Wêreldkongres begin.

Cape Wools se Merino-aanwyser het met 6,8% gestyg en op R116,09/kg (skoon) gesluit op die weeklikse veiling in die Baai.

Dit is steeds 13,9% hoër as op die openingsveiling en 12,9% hoër as die ooreenstemmende verkope van die vorige seisoen.

Kopers het  die styging toegeskryf aan ’n beperkte voorraad goeie gehalte langwol en die huidige internasionale vraag daarna. 

Die swakker rand het bygedra tot verdere ondersteuning van die wolmark. Die rand was gemiddeld R10,57 teenoor die Amerikaanse dollar, 1,6% swakker teenoor die gemiddelde koers van verlede week.

Groot aanbieding
Dit was ’n redelike groot aanbieding van goeie gehalte wol met ’n effense hoër persentasie kortwol. Altesaam 10 955 bale is aangebied, waarvan 97% verkoop is. Die grootste kopers op die veiling was Standard Wool SA (3 808), Lempriere SA (2 889) en G. Modiano SA (1 787).

Pryse het gestyg oor al die die lang vagwol mikron kategorieë, met die grootste stygings in die 19,5 mikron tot 22 mikron kategorieë, wat met sowat 7% en meer versterk het.

Die gemiddelde skoonwolpryse vir die seleksie binne die verskillende kategorieë goeie kamwol (MF5), 70-90mm en VM <= 2% was soos volg: 18 mikron styg met 5,1% tot R124,46/kg, 19 mikron versterk met 5,9% tot R122,44/kg, 20 mikron styg met 7,1% en sluit op R118,57/kg, 21 mikron versterk met 8,7% en sluit op R118,78/kg en 22 mikron styg met 8,3% tot R116,56/kg. 

Die volgende veiling is op Dinsdag, 6 Mei, wanneer sowat 10 500 bale aangebied word. Dié veiling is vroeër omdat die verkiesing op 7 Mei.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot