AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wolprys skiet op: Hoogste in dekades

Die wolprys is op sy hoogste vlak in dekades en staan op R109,91/kg (skoon) – ’n Kersgeskenk vir wolboere.

Die wolmark het op die laaste veiling voor die Kersreses die hoogte in geskiet en Cape Wools se Merino-aanwyser het met 7% teenoor verlede week tot sy hoogste vlak in dekades gestyg en op R109,91/kg (skoon) gesluit. 

Dit is nie net 4,5% hoër as die vorige seisoen se hoogste vlak nie, maar is ook 25,8% bokant die openingsveiling en bykans 12% hoër as op dieselfde veiling verlede seisoen. In Australië het pryse vandeesweek ook skerp gestyg.  

Daar was uitstekende mededinging in die veilingslokaal ondanks die groot aanbieding van 15 723 bale. Dit was die grootste aanbieding die afgelope twee seisoene en ’n hoë verkooppersentasie van 99% is behaal. 

Die rand, wat met bykans 1% teenoor die Amerikaanse dollar verstewig het, het weinig invloed op die mark gehad.

Die pryse van alle lang vagwol het gestyg, met 19 mikron wat die grootste styging van bykans 8% aangeteken het.

Die gemiddelde skoonwolpryse van ’n paar lang, kamwoltipes (MF5) van gehalte was soos volg: 18 mikron was 3,6% duurder op R122,76/kg, 19 mikron styg met 7,8% tot R119,77/kg, 20 mikron was 6,9% hoër op R111,36/kg, 21 mikron verstewig met 6,9% tot R109,63/kg en 22 mikron styg met 6,1% om op R107,56/kg te sluit. 

Veilings hervat weer op 9 Januarie 2013.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.04
+0.3%
Rand - Euro
17.63
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,713.86
+0.1%
Silwer
20.81
+0.7%
Palladium
2,271.47
+0.4%
Platinum
929.00
+0.4%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot