AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wolprys styg op laaste veiling

Toe styg die wolmark wéér – die keer met 3,2% – op die laaste veiling van die seisoen.

'n Goeie vraag en die aansienlike swakker geldeenheid het die wolmark gunstig beïnvloed en die Cape Wools Merino-aanwyser het met 3,2% gestyg en op R112,91/kg (skoon) gesluit.

Me. Ria van Rooyen, wolwaardeerder van Cape Wools, sê dit is 10,7% hoër as op die openingsveiling en 2,4% hoër as op die ooreenstemmende verkope van die vorige seisoen.'n Soortgelyke neiging het op die Australiese mark geheers, waar die aanwyser met 1,2% gestyg het.

Die rand het swakker verhandel en was gemiddeld R10,75 teenoor die Amerikaanse dollar, 3,3% laer teenoor die gemiddelde koers van verlede week.

Dit was 'n redelike groot aanbieding van 15 596 bale, waarvan 97% verkoop is. Die grootste kopers op die veiling was Standard Wool SA (4 844 bale), Lempriere SA (3 645), G Modiano SA (2 904) en Stucken & Co (2 000).

Die gemiddelde skoonwolpryse vir die seleksie binne die verskillende kategorieë goeie kamwol (MF5), 70-90mm en VM <= 2% was soos volg: 18 mikron daal met 0,3% tot R119,45/kg, 19 mikron versterk met 4,2% tot R118,09/kg, 20 mikron styg met 2,3% en sluit op R113,96/kg, 21 mikron versterk met 3,4% en sluit op R113,64/kg en 22 mikron styg met 3,9% tot R113,22/kg.

Die eerste veiling van die nuwe seisoen is vir 20 Augustus geskeduleer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.09
+0.0%
Rand - Euro
17.64
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,712.09
-0.0%
Silwer
20.74
+0.4%
Palladium
2,264.50
+0.1%
Platinum
925.00
-0.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot