AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Wolprys styg weer

Die opwaartse neiging in die wolprys het op gister se veiling voortgeduur en Cape Wools Merino-aanwyser was 2% hoër as die vorige veiling.

Die opwaartse neiging in die wolprys het op gister se veiling voortgeduur en Cape Wools Merino-aanwyser het met 2,0% gestyg en op R113,21/kg (skoon) gesluit.

Me. Ria van Rooyen, wolwaardeerder van Cape Wools, sê dié prys is 1,4% hoër as die openingsveiling maar 1,3% laer as die ooreenstemmende verkope van die vorige seisoen. Die Australiese mark het die neiging gevolg en die aanwyser het met 1,0% gestyg.

Kopers se vertroue het verbeter as gevolg van 'n verbeterde gehalt- aanbieding op gister se veiling en die swakker rand het verder tot ondersteuning van die wolmark bygedra. Daar was stewige mededinging uit alle sektore van die bedryf en uitstekende vraag na goeie gehalte lang vagwol Merinotipes van 19,0 tot 19,5 mikron.

Die rand was gemiddeld R11,21 teenoor die Amerikaanse dollar, 0,9% swakker teenoor die gemiddelde koers van verlede week. 'n Verkoopspersentasie van 97% is behaal van die 10 200 bale wat op die veiling aangebied is. Die grootste kopers op die veiling was Lempriere SA (2 612), G Modiano SA (2 463), Standard Wool SA (2 244) and  H Dawson Sons & Co (1 225).

Die gemiddelde skoonwolpryse vir die seleksie binne die verskillende kategorieë goeie, lang kamwoltipes (MF5) was soos volg: 18 mikron daal met 1,3% tot R119,10/kg, 19 mikron versterk met 2,7% tot R119,40/kg, 20 mikron styg met 2,8% en sluit op R114,57/kg, 21 mikron versterk met 3,1% en sluit op R113,44/kg en 22 mikron styg met 2,6% tot R112,91/kg.

Die volgende veiling is geskeduleer vir 19 November wanneer sowat 12 000 bale onder die hamer sal kom.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot