AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wolpryse behaal rekordvlakke

Wolpryse het op verlede week se veiling tot rekordhoogtes gestyg in navolging van die Australiese mark wat ook ongekende stygings aangeteken het nadat sy jongste produksieskatting bekend gemaak is. Cape Wools se markaanwyser het 10,4 % hoër op R47,67/kg (skoon) gesluit. Dit is die hoogste vlak nóg en 18,8 % hoër as die openingsveiling.

Die vorige hoogste vlak was in Februarie vanjaar toe die aanwyser op R45,24/kg (skoon) gesluit het. Verlede week is ook die grootste weeklikse styging sedert Januarie vanjaar aangeteken toe die aanwyser met 26,2 % verbeter het. Medium- tot sterker wol het met gemiddeld 11 % tot 16 % gestyg, terwyl fynwol ietwat kleiner stygings aangeteken het.

Volgens markontleders was die skerp stygings in Australië die gevolg van paniekaankope ná die bekendmaking van die jongste produksieskatting waarvolgens Australië se produksie dié seisoen met 60 miljoen kg tot 495 miljoen kg gaan daal - die laagste vlak sedert 1950/51. Australië se produksie het 12 jaar gelede sy hoogtepunt van 1 030 miljoen kg bereik.

Droogte en die steeds stygende vraag na skaapvleis is die grootste oorsake vir dié daling. Die weeklikse aanbiedings op veilings sal na verwagting tot minstens Desember heelwat kleiner as normaal wees.

Plaaslike bedryfsleiers het die prysstyging verwelkom, maar gemaan dat boere nie onrealistiese verwagtinge moet hê nie. "Wanneer markte só vinnig en skerp styg, moet 'n mens regstellings verwag," sê mnr. Briers Bekker, voorsitter van Cape Wools.

Altesame 6 560 bale is aangebied waarvan 99 % verkoop is.

Gemiddelde prysbewegings was: 19 mikron styg met 6,8 % tot R70,81/kg, 20 mikron met 13,8 % tot R69,42/kg, 21 mikron met 13,6 % tot R68,43/kg, 22 mikron v met 13,4 % tot R67,47/kg, 23 mikron met 14,1 % tot R67,44/kg, 24 mikron met 13,8 % tot R66,95/kg en 25 mikron met 16,2 % tot R65,69/kg.

4 Oktober 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.74
-0.6%
Rand - Pond
20.11
+0.6%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,712.07
-0.8%
Silwer
20.50
-2.7%
Palladium
2,306.00
-0.7%
Platinum
924.00
-1.0%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,302
-0.9%
Alle aandele
65,718
-0.9%
Hulpbronne 10
63,565
-1.6%
Industriële 25
79,584
-0.6%
Finansiële 15
13,983
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot