AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wolpryse effens ho

Die wolmark het op verlede week se veiling verstewig nadat dit die vorige week teruggesak het. Pryse vir die meeste kategorieë was hoër ondanks die sterker rand en die betreklik groot aanbod. Cape Wools se aanwyser het 1,8 % hoër op R49,32/kg (skoonwol) gesluit.

Hoewel dit effens laer as die seisoen se hoogste vlak is, is dit 23 % bokant die openingsveiling en 92 % hoër as dieselfde veiling verlede seisoen.

Die vloei van wol na die mark sal na verwagting tot en met die Kersreses toeneem. 'n Onlangse opname het getoon dat die meeste boere (78 %) beoog het om van Augustus tot November te skeer. Ontvangste tot op datum staan op 17,9 miljoen kg, wat 0,3 % laer is as vir dieselfde tydperk verlede seisoen.

Daar was sterk mededinging tussen die vetwoluitvoerders en plaaslike verwerkers om die 10 717 bale wat aangebied is en waarvan 95 % verkoop is.

Die grootste stygings was in die medium- tot sterker kategorieë en 21, 22 en 24 mikron het met sowat 2 % gemiddeld gestyg. Wol fyner as 19 mikron het swakker gevaar en met gemiddeld 6 % gedaal.

Gemiddelde prysbewegings was: 19 mikron daal met 0,9 % tot R76,85/kg, 20 mikron met 0,2 % tot R71,21/kg, 21 mikron styg met 2 % tot R70,53/kg, 22 mikron met 1,9 % tot R69,13/kg, 23 mikron met 0,5 % tot R67,86/kg, 24 mikron met 1,8 % tot R67,60/kg, en 25 mikron met 0,3 % tot R65,86/kg.

15 November 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot