AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Wolpryse klim effens

Met nog net drie veilings oor voor die Kersreses was mededinging sterk tussen vetwoluitvoerders en verwerkers op verlede week se veiling. Cape Wools se aanwyser het met 1,8 % versterk om op R48,82/kg (skoon) te sluit.

Dit is effens laer as die hoogste vlak van die seisoen, R49,75/kg, wat middel-Oktober behaal is, en 22 % bokant die openingsvlak.

Kopers vul nou hul voorrade aan met die oog op die reses en te midde van onsekerheid oor die beskikbaarheid van wol in die nuwe jaar. Die grootste kopers op dié veiling was Chargeurs, Modiano, ADF en United Wool.

Altesame 10 692 bale is aangebied waarvan 96 % van die hand gesit is.

Gemiddelde prysbewegings was: 19 mikron styg met 0,3 % tot R73,96/kg, 20 mikron daal met 0,2 % tot R68,68/kg, 21 mikron was effens hoër op R67,28/kg, 22 mikron styg met 0,5 % tot R66,98/kg, 23 mikron met 0,8 % tot R666,25/kg en 24 mikron met 0,2% tot R65,36/kg. Daar was geen kwotasies vir 25 mikron nie.

29 November 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.7%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.72
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.61
+0.5%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,663.70
+0.2%
Silwer
19.07
+1.3%
Palladium
2,175.00
-1.4%
Platinum
864.69
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is n introvert, baie lief v die natuur
Rustige liefde volle mens wat n maat soek wat lief kan he en na mekaar kan luister, en net die lewe geniet
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot