AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wolpryse neig sywaarts op veilings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Fredalette Uys
Foto: Fredalette Uys
Die wolprys het tot dusver taamlik sywaarts beweeg sedert die begin van die 2021-’22-wolseisoen, met volhoubaar-gesertifiseerde wol wat toenemend vastrapplek op die markte kry.

Diie wolprys het tot dusver taamlik sywaarts beweeg sedert die begin van die 2021-’22-wolseisoen, met volhoubaar-gesertifiseerde wol wat toenemend vastrapplek op die markte kry. Die Cape Wools-markaanwyser het gesluit op R167,57/kg op die sewende veiling van die seisoen wat op 29 September aangebied is. Dit is 1% swakker as die sesde veiling, wat die vorige dag plaasgevind het, en 0,94% hoër as die seisoen se openingsprys van R166,13/kg.

Mnr. BM Pringle van Adelaide het die topprys vir die seisoen behaal met R241,10/kg wat betaal is vir ’n baal 15,9 mikron-wol met ’n skoonopbrengs van 71% wat RWS-gesertifiseer is.

Volgens die Cape Wools-verslag van katalogus sewe maak volhoubaar-gesertifiseerde wol 30,8% van die Merino-wol op die veiling uit. Premies van 7,61% vir 18 mikron-wol en 22,82% vir 21,5 mikron-wol is vir RWS-wol betaal.

Gesertifiseerde wol

Die Cape Wools-verslag het onlangs begin om ’n ontleding van die aantal bale RWS- en Sustainable Cape Wools Standard- (SCWS) wol wat op die veiling aangebied is, in te sluit. Nie-gesertifiseerde wol het onder druk verkeer en dit gaan moontlik op kort termyn só bly, skryf mnr. Pierre de Lange, Oos-Vrystaat Koöperasie (OVK) se wolbemarkingsbestuurder, in OVK se markverslag.

Volgens mnr. Deon Saayman, bestuurder van Cape Wools, is daar 'n sterker aanvraag vir gesertifiseerde wol in sekere kategorieë, spesifiek vir RWS-wol, met groter premies, en is daar tans nie genoeg daarvan om in die vraag te voorsien nie.

Lae lewerings

Verskeie veilings moes die seisoen uitgestel word weens lae wollewering, met klein veilings wat nie volhoubaar is vir die kopers en makelaars om aan te bied nie.

Minder wol is tot dusver dié seisoen ingeweeg weens weerpatrone en koue toestande. Boere skeer meer seisoenaal, en is minder geneig om in die winter te skeer vanweë die risiko van koue fronte. Saayman sê die kleiner veilings maak dit moeiliker om oor die stand van veilings verslag te doen vanweë die verskil in samestelling van veilings.

Volumes behoort egter binnekort te normaliseer.

Volgens mnr. Billy van Zyl, nuutverkose voorsitter van die Nasionale Wolkwekersvereniging, is pryse nog nie so gunstig soos boere dit sou wou hê nie. Hy is egter optimisties oor die toekoms van wol en pryse vorentoe. “Die SCWS- en RWS-wol gee boere baie voordeel in die wêreld, aangesien Suid-Afrika die leiding gee om groen wol doeltreffend te kan produseer. Hoewel ons nie aldag die oudits en wat daarmee saamgaan wil hanteer nie, kry ons beslis ’n premie.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.86
-0.5%
Rand - Pond
20.09
+0.2%
Rand - Euro
17.65
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.50
-0.1%
Silwer
20.55
-0.5%
Palladium
2,275.50
+0.8%
Platinum
922.70
+0.0%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,541
+0.6%
Alle aandele
65,940
+0.5%
Hulpbronne 10
63,022
-1.1%
Industriële 25
80,344
+1.4%
Finansiële 15
14,073
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot