AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wolpryse sak terug

Wolpryse was ietwat laer op verlede week se veiling te midde van onsekerheid oor die toekomstige rigting van die mark. Cape Wools se markaanwyser het 2,2 % teruggesak en op R47,56/kg (skoon) gesluit.

Pryse is nietemin op rekordvlakke met die aanwyser tans 21 % hoër as die openingsvlak en 101 % hoër as dieselfde tyd verlede seisoen toe die aanwyser op R23,66/kg (skoon) gesluit het. Dit is ook 5 % hoër as verlede seisoen se hoogste vlak van R45,24c/kg (skoon) wat middel Februarie aangeteken is.

Die mark het verlede week op 'n betreklik stewige vlak afgeskop, maar stoom begin verloor toe die pryse vir alle mikronkategorieë begin terugsak het. Medium- tot sterkwol het die grootste dalings aangeteken en 21 mikron het met 6 % en 22 mikron en 23 mikron onderskeidelik met 1,9 % en 1,3 % gedaal.

Altesame 7 313 bale is aangebied waarvan 96 % verkoop is.

Gemiddelde prysbewegings was: 19 mikron sluit feitlik onveranderd op R74,59/kg, 20 mikron daal met 1,2 % tot R69,71/kg, 21 mikron met 6,1 % tot R69,14/kg, 22 mikron met 1,9 % tot R67,72/kg, 23 mikron met 1,3 % tot R66,62/kg, 24 mikron met 0,8 % tot R66,44/kg en 25 mikron met 0,8 % tot R62,35/kg.

18 Oktober 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.68
-0.3%
Rand - Pond
20.24
-0.0%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,718.41
-0.5%
Silwer
20.79
-1.3%
Palladium
2,303.50
-0.8%
Platinum
924.00
-1.0%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,840
0.0%
Alle aandele
66,313
0.0%
Hulpbronne 10
64,568
0.0%
Industriële 25
80,073
0.0%
Finansiële 15
14,053
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot