AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Wolvaardt weer Limpopo se Jongboer van die Jaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Hannes Wolvaardt. Foto: Jasper Raats
Mnr. Hannes Wolvaardt. Foto: Jasper Raats
Mnr. Hannes Wolvaardt van Giyani is vir die tweede keer aangewys as Agri Limpopo se Jongboer van die Jaar.

Wolvaardt het die provinsiale kompetisie ook in 2018 gewen. Wolvaardt en sy broer, Riaan, het in 2011 begin boer met 3 ha groen soetrissies. Teen 2022 het die Wolvaardt Boerdery gegroei tot ’n boerderybesigheid van 30 ha groen soetrissies in gespesialiseerde net-huise, 26 ha tamaties en 42 ha sitrus.

“Wolvaardt is ’n ware entrepreneur wat sy mensebestuursvaardighede en boerderyprosesse verbeter deur innovasie en tegnologie wat verseker dat die Wolvaardt Boerdery ’n welbekende, topgehalte handelsmerk is op die varsproduktemark en by kleinhandelaars,” sê me. Deidré Carter, Agri Limpopo se uitvoerende hoof.

Sy sê hoewel dit ongewoon is, is dit nie die eerste keer dat ’n jongboer ’n provinsiale kompetisie twee keer wen nie. “Agri Letaba het besluit om Hannes weer te benoem en in die beoordelingsproses was hy loshande die wenner.”

Wolvaardt se reis om te boer het lesers aangegryp. Lees die artikel uit 2018 hier

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
+0.1%
Rand - Pond
22.34
+0.3%
Rand - Euro
19.66
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.11
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+1.3%
Platinum
954.43
-0.6%
Palladium
1,435.63
+1.3%
Goud
1,966.64
-0.4%
Silwer
23.16
-0.7%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,868
+0.6%
Alle aandele
76,457
+0.5%
Hulpbronne 10
66,695
+0.4%
Industriële 25
103,360
+1.0%
Finansiële 15
15,590
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees not jou self
Down to earth. Very passionate and loving. Strait too the point, no nonsense person. Love Motorsport. Love animals. Braai and enjoy good friend's
Passievol oor sport, wie weet dalk oor jou ook
Hou nie van konflik nie, I'm a kinda make love not war tipe dame. My seun kom eerste in alle opsigte. Ondersteun hom soveel as ek kan. Ek lief sport, meeste van die sport....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot