AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
10116
0,00
CORN
20 Mrt
-
4609
0,00
SOYA
20 Mrt
-
9375
0,00
SUNS
20 Mrt
-
10040
0,00
WEAT
20 Mrt
-
6639
0,00
WMAZ
20 Mrt
-
4153
0,00
YMAZ
20 Mrt
-
4201
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Wolveilings hervat weer

Veilings hervat Woensdag (12 Januarie) wanneer sowat 12 000 bale wol per veiling in Port Elizabeth aangebied word.

Veilings hervat Woensdag (12 Januarie) wanneer sowat 12 000 bale wol per veiling in Port Elizabeth aangebied sal word.


Ontleders is vol vertroue dat die mark sy goeie vertoning van die afgelope paar maande sal voortsit en dat die vraag na wol goed sal bly. Cape Wools se Merino-aanwyser het op die laaste veiling voor die Kersreses met 3,7% gestyg. Dit was 9% hoër as met die openingsveiling in Augustus verlede jaar.


Sommige ontleders meen dat die mark dieselfde patroon as verlede seisoen kan volg toe pryse stewige stygings op die eerste veiling ná die Kersreses aangeteken het.


Na verwagting sal die sterk vraag na veral die fyner tipes wol (19,5 en fyner) voortduur in die lig van die sterk vraag uit Italië en van ander Europese verwerkers.


Van die faktore wat in wol se guns tel, is die goeie vraag na natuurlike vesels en die voortgesette daling in die wêreldaanbod van kleedwol. In Australië, die wêreld se grootste produsent van kleedwol, het produksie verlede seisoen tot sy laagste vlak in 80 jaar gedaal en op 343 miljoen kg te staan gekom. Dit sal in die huidige seisoen na verwagting met ’n verdere 2,3% tot 335 miljoen kg daal.


Suid-Afrika, die naasgrootste produsent van kleedwol, is een van die min woluitvoerlande waarvan produksie die afgelope paar seisoene standvastig rondom 48 miljoen kg gebly het.


Ontleders waarsku egter dat ’n mate van wisselvallig in die mark verwag kan word en dat wisselkoerse ook ’n rol kan speel.

10 Januarie 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.56
-0.2%
Rand - Pond
22.67
+0.3%
Rand - Euro
19.98
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.38
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
972.21
-1.2%
Palladium
1,397.84
-1.3%
Goud
1,940.50
-1.9%
Silwer
22.39
-0.7%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot