AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Woolworths kekkel oor sy plaaseiers

Woolworths kan lekker kraai oor sy plaaseiers: Dit is met ’n gesogte internasionale toekenning vereer.

Woolworths is die eerste kleinhandelaar in Afrika wat die gesogte Goeie Eier-toekenning van die internasionale diereregte-organisasie, Compassion in World Farming (CWF), ontvang het.

Die toekenning is aan dié kleinhandelaar toegeken vir sy voortdurende verbintenis om 'n leier in die plaaseierbedryf in Suid-Afrika te wees.

Woolworths was die eerste Suid-Afrikaanse kleinhandelaar wat destyds die skuif gemaak het om hierdie soort eiers in bokse te verkoop en gebruik ook slegs plaaseiers in sy voorafbereide kos.

In 2011 het een van die handelaar se hoofverskaffers, Eikenhof, R20 miljoen in moderne tegnologie belê om vloei-eiers van plaaseiers te produseer. Woolworths koop 120 miljoen eiers jaarliks aan, waarvan sowat die helfte in kartonne vekoop word en die res in sy kosprodukte gebruik word.

Beter omgewing vir lêhoenders
Mnr. Philip Lymbery, uitvoerende hoof van die CWF,sê in 'n verklaring dat die welstand van plaasdiere wêreldwyd op die agenda geplaas word en die toekenning is om erkenning aan Woolworths te gee vir die rol wat hy speel om beter toestande vir lêhoenders te skep.

Me. Zyda Rylands, besturende direkteur van Woolworths se kosafdeling, het gesê die welstand van diere is een van die sleutel-besorgdhede van die handelaar en sy kliënte en dat hulle daartoe verbind is om alle aspekte van dieregesondheid, veeteelt, huisvesting, dierekos, plaashigiëne, die omgewing en die vervoer van die diere toenemend te verbeter.

Ander kleinhandelaars wat al hierdie toekenning ontvang het, sluit onder meer in Marks & Spencer en Sainsbury in Engeland.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot