AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

WPK se skuld neem af met R43 m

WPK Landbou Beperk se finansiële resultate vir sy afgelope boekjaar toon 'n reuse verbetering teenoor die vorige jare. Dié maatskappy se netto wins toedeelbaar aan gewone aandeelhouers beloop R23,883 miljoen vir die jaar tot 31Julie teenoor die vorige jaar se R80 000. Terselfdertyd het skuld met R43 miljoen afgeneem.

Wesensverdienste in die oorsigjaar is R10,890 miljoen teenoor 'n wesensverlies van R3,279 miljoen die vorige jaar - 'n omkeer van R14,169 miljoen.

Volgens mnr. Corwyn Botha, WPK se besturende direkteur, is die die resultate die gevolg van meer gefokusde bestuur asook 'n algemene gunstige landbou- en ekonomiese klimaat in die maatskappy se bedieningsgebied.

Omset het in die verslagjaar met 7 % gestyg tot R754 miljoen. Mnr. Botha sê hierdie matige groei moet egter gesien word in die lig daarvan dat verskeie nie-kernbesighede oor die oorsigtydperk vervreem of gestaak is. Dit beteken die omset van die oorblywende ondernemings het met 16,5 % gegroei.

Die belegging in voorraad het gedaal, terwyl uitstaande debiteure matig gestyg het in verhouding tot die omset. Die groep se kontant voortgebring deur sy bedryfsaktiwiteite het toegeneem tot R36,596 miljoen. Die totale skuld het afgeneem met R43,385 miljoen tot R149,162 miljoen.

Mnr. George Eksteen, voorsitter van WPK, sê die gunstige kontantvloei het die groep in staat gestel om voorkeuraandele ter waarde van R50 miljoen wat in 1998 uitgereik is, af te los. "WPK kyk terug oor 'n suksesvolle jaar. Dit is egter noodsaaklik dat WPK voortbou op dié welslae deur sy fokus te rig op toekomstige sukses as 'n produsente-onderneming."

29 November 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot