AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Wyer vasstelling van graanpryse?

Wes-Kaapse graanboere het alle kopers van koring wat slegs Safex-pryse gebruik om pryse te beding, verkla. Hulle meen die vasstelling van pryse moet wyer wees.

Wes-Kaapse graanboere het alle kopers van koring wat slegs Safex-pryse gebruik om pryse te beding, verkla. Hulle meen die vasstelling van pryse moet wyer wees.

Mnre. Hennie Visser en Alwyn Dippenaar, koringboere van die Wes-Kaap, het tydens Graan SA se 2012 kongres aangekondig dat dié aansoek by die Mededingingskommisse ingedien ingedien is.

Visser sê in die klag hulle vat nie vir Safex regstreeks aan nie. Hy sê Safex is slegs een veiling van koring, terwyl silo’s, boere wat berging op hulle plase doen en hawens ook veilings van koring is.


In die klag het Visser spesifiek aan die kommissie uitgewys dat hulle nie in staat is om die gehalte van hulle produk of die vervoerkoste te beding nie. “Ons wil daarvan wegkom dat die verskansingsmark die enigste manier is om pryse vas te stel.”

Boere ‘moet na hulself omsien’

Dippenaar sê die besluit om dié stap te neem kom nadat mnr. Andries Theron, voorsitter van Graan SA se Wintergrane-werkgroep, tydens ‘n vergadering in 2010 aan boere gesê het dat boere na hulself moet omsien. “Wel, meneer die voorsitter, ons het dit nou só gedoen en wil julle graag inlig.”

Volgens Dippenaar het Visser baie navorsing gedoen, en is die hulp van prof. Herman van Schalkwyk, rektor van die Noordwes Universiteit, ingeroep. ‘n Paar nagraadse studente by dié universiteit doen tans studies oor die graanmark, en Van Schalkwyk het aangebied om saam met Visser en Dippenaar na die kommissie te gaan.

Liggingsdifferensiaal vir Paarl?

Intussen is ‘n proses onderweg om ‘n Kaapse kontrak in plek te kry wat die liggingsdifferensiaal betref. Die Paarl is as ‘n verhandelingspunt goedgekeur.


“Dit beteken dat daar twee verskillende kontrakte en twee verskillende leweringspunte, Randfontein én die Paarl, sal wees,” verduidelik Theron.

“Dié kontrak en leweringspunt sal, mits dit gebruik word, waarde-ontsluiting vir die Wes-Kaapse produk inhou,” aldus Theron. Die prosesse rondom die kontrak word nou gefinaliseer.

* Visser het ‘n webwerf geskep waarop graan, en ander produkte regstreeks tussen produsente en kopers verhandel kan word. Besoek dit by www.farmex.co.za

8 Maart 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.03
-0.4%
Rand - Pond
19.56
-0.9%
Rand - Euro
17.42
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.72
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,645.23
+0.1%
Silwer
18.82
-0.3%
Palladium
2,067.50
-0.3%
Platinum
863.00
+0.5%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
56,759
-0.6%
Alle aandele
63,041
-0.6%
Hulpbronne 10
55,709
-1.1%
Industriële 25
78,646
+0.3%
Finansiële 15
13,910
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot