AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Wynbedryf: Baie werk in die wingerd

Die wynbedryf geniet goeie internasionale publisiteit, maar daar is ook talle uitdagings.

Daar is talle uitdagings, maar ook baie potensiaal om die Suid-Afrikaanse wynbedryf vorentoe te vat. Dit was die algemene gevoel by 'n paneelbespreking by die Agri Kaap-week op die Bien Donné-proefplaas net buite Simondium gehou is.

Aan die positiewe kant het Mike Ratcliffe van Warwick Wines gesê dat die bedryf nog nooit soveel positiewe internasionale publisiteit geniet het soos nou nie: “Groot internasionale publikasies soos Wine Spectator prys die goeie gehalte van ons wyn!”    

Die sprekers was ook opgewonde oor nuwe bloed in die bedryf, soos Siobhan Thompson by Wines of South Africa (Wosa) en Rico Basson by VinPro. Hulle glo hierdie leiers kan help om die bedryf te verenig en vorentoe te vat.

Wat uitdagings betref, het Ratcliffe gesê dat hy ’n oorval gaan kry as hy weer sien hoe Suid-Afrikaanse wyn op die rug van proteas verkoop word: “Ons verkoop wyn, nie blomme nie.”

Siobhan Thompson, die uitvoerende hoof van Wines of South Africa (Wosa) het toegegee dat daar tye was dat illustrasies van blomme baie gebruik was om wyn te bemark, maar dit was in 'n tyd wat daar 'n groot fokus op biodiversiteit en die hervestiging van natuurlike plantegroei op wynplase was: “Daar word nou gepoog om illustrasies meer gebalanseerd te gebruik. Ek is ook besig om die bemarkingsboodskap te verfyn. Van my idees is al met Wosa-lede gedeel en goed ontvang.”

Leemtes
'n Tekort aan data wat die waarde van uitvoere reflekteer is nog 'n leemte, volgens Ratcliffe. Yvette van der Merwe, die uitvoerende hoof van South African Wines Industry Statistics (Sawis) het egter aan Landbouweekblad gesê dat hulle besig is om hieraan te werk en hoop om binne die volgende drie weke hulle eerste proeflopie te finaliseer.

Jacques Naudé, voorsitter van First Cape Wingerde, voel dat daar te veel onderlinge kompetisie tussen wynprodusente is en dat dat daar neergesien word op produsente van goedkoper wyn: “Ons het al die pryspunte nodig om die Suid-Afrikaanse handelsmerk uit te bou, van ultra premium tot grootmaatwyn. Jy sien dieselfde beginsel in die motor- en ander bedrywe.”    

Die vervangingstempo van wingerde is ook net 2% in plaas van die bedryfsnorm van 5%. Abrie Botha het gesê dat dit die bedryf op lang termyn kan kniehalter. Wat hiermee saamgaan, is dat boere ook eerder kultivars wat groot oeste lewer plant as wat die meeste geskik is vir hulle produksie-omstandighede, om skuld so gou as moontlik te delg. Hierdie kan op korter termyn lei tot tekorte vir spesifieke pryspunte.

Byskrif: Wyndebat. Foto: GLENNEIS KRIEL

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot