AFGRI
BEAN
07 Des
-
9386
36,00
CORN
07 Des
-
4398
-51,00
SOYA
07 Des
-
9034
-10,00
SUNS
07 Des
-
10415
-85,00
WEAT
07 Des
-
6657
3,00
WMAZ
07 Des
-
4820,2
-29,80
YMAZ
07 Des
-
4750
10,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Wynbedryf kry etikette reg

Die wynbedryf is van ‘n groot administratiewe las bevry met Suid-Afrika se etikettering wat nou voldoen aan internasionale standaarde.

Die wynbedryf is van ‘n groot administratiewe las bevry met Suid-Afrika se etikettering wat nou voldoen aan die standaarde van die Wêreld se Wynhandelsgroep (WWTG).


Dit kom nadat wysigings aan die Wet op Drankprodukte gemaak is sodat die land sy internasionale verpligtinge kan nakom.


Lande wat die internasionale ooreenkoms oor wynkundepraktyke (MAA) sluit, aanvaar mekaar se wetgewing en beheermaareëls vir wynboupraktyke en etikettering.


Met dié ooreenkoms word onnodige etikettering verwante handelsversperring voorkom, wat meebring dat handel verbeter en transaksiekoste vir die wynbedryf verminder.


Meer geleenthede

Die voldoening aan die standaarde het markte vir Suid-Afrika in onder meer Amerika, Australië, Nieu-Seeland en Chili oopgemaak.


Me. Maite Nkoana-Mashabane, Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, het die nodige dokumentasie onderteken wat aan die WWTG gestuur is.


Mnr. Langa Zita, direkteur-generaal van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye, sê hierdie is nie net goeie nuus vir die vooruitgang van die wynbedryf in die land nie, maar ook vir die land se ekonomie.


16 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.11
+1.3%
Rand - Pond
20.88
+0.7%
Rand - Euro
18.01
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,782.49
+0.6%
Silwer
22.69
+2.2%
Palladium
1,862.00
+0.6%
Platinum
1,013.50
+2.3%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Luking4U
Ek beskou myself as netjiese goedversorgde vrou, ek is selfonderhoudend. Ek het n goeie humor sin, altyd oop vir n grappie en lekker lag, asook het ek n ernstige kant. Ek lief...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot