AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wynbedryf ‘moet Bric-mark ontgin’

Die plaaslike wynbedryf moet meer fokus op ontluikende markte, eerder as op Europa en Amerika.

Die klem van Suid-Afrikaanse wynuitvoere moet na ontluikende markte, soos dié van China, Brasilië, Rusland en Indië, verskuif.

Mnr. Wade Bales, eienaar van die Wade Bales Wine Society, het dié standpunt gemaak nadat hy onlangs die internasionale wynklubs-vereniging se konferensie in China bygewoon het.

Bales sê luidens ’n berig op Sake24.com hoewel Europa en Amerika altyd belangrike markte vir Suid-Afrika se wyne sal wees, moet die grootste strategiese klem eerder op ontluikende markte wees. 

Nie die arm familielid nie
“Ontluikende markte, wat baie gemeen het met Suid-Afrika, beskou ons nie as die arm familielid, soos die Westerse lande ons wynbedryf dikwels beskou nie,” aldus Bales. “Hierdie beeld onder Westerse lande van ’n produsent van goedkoop wyn, word veral geskep weens die goedkoop grootmaat-wyn wat Suid-Afrika toenemend daarheen uitvoer.”

Die land se grootmaat-wynuitvoere het volgens die Departement van Handel en Nywerheid van 2006/’07 tot 2011/’12 met 17% toegeneem. Sowat 35% van die land se wyn is in die 2006/’07 boekjaar in grootmaat uitgevoer, en dít het toegeneem tot 52% in die 2011/’12 boekjaar.

Volgens Bales is die middelklas in ontluikende lande ’n segment wat baie potensiaal vir plaaslike wyne bied. “Hierdie segment is gretig om die jongste wynhandelsname te beproef. Hulle moet net ’n bietjie meer ingelig word oor Suid-Afrika se premium-wyne.”

Bron: Sake24.com

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
-0.7%
Rand - Pond
20.09
+0.0%
Rand - Euro
17.67
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,699.00
-0.8%
Silwer
20.17
-2.4%
Palladium
2,195.00
-3.0%
Platinum
918.00
-0.8%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot