AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wynbedryf se omvorming kry beslag

Die omvorming van die plaaslike wyn- en brandewynbedryf is nog 'n stap verder gevoer met die aanwys van die direkteure van die nuwe Suid-Afrikaanse Wyn- en Brandewynmaatskappy (SAWB). Die doel van die omvorming is om dié bedryf, wat R11 miljard sterk is, meer mededingend te maak.

Mnr. Jan Scannell, besturende direkteur van Distell, neem as voorsitter van die maatskappy waar tot 'n onafhanklike voorsitter van buite die regstreekse belangegroepe gekies is. Mnr. Scannell sal egter voorsitter van die bestuurskomitee bly.

Uit die geledere van die wynboere, is mnre. Danie de Wet, Jannie le Roux, Pieter Hugo en Abrie Botha en me. Sharon February as direkteure benoem. Vir die kelders-belangegroep, is mnre. Izak Visagie, Kobus Joubert, Kobus Louw, Petrus van Rensburg en Herman Cruywagen as direkteure uitgewys. Mnre. Nosey Pieterse, Barry Stemmet, Trevor Hufke en Anthony Hendricks en me. Baronese Claasen is benoem as direkteure vir die arbeidsgroep, terwyl mnre. Jan Scannell, Tshidi Seane, Hermann Böhmer en Riaan Kruger en dr. Willem Barnard benoem is om die handelsgroep te verteenwoordig.

Mnre. De Wet, Visagie, Pieterse and Scannell vorm die bestuurskomitee.

'n Bestuurshoof sal in Oktober uit die meer as 120 aansoeke aangestel word.

"Verskeie bestaande bedryfsliggame of hul funksies gaan uiteindelik in hierdie eenhede saamgetrek word. Die SAWB sal waarskynlik ook omsien na die oorsese bemarking van Suid-Afrikaanse wyn. Dit word tans deur Wyne van Suid-Afrika gedoen. Navorsingswerk, tans Winetech se verantwoordelikheid, en bedryfsinligting (wat SAWIS tans lewer), sal waarskynlik ook in die SAWB se hande val," sê mnr. Scannell.

20 September 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot