AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wynbedryf slaan vure dood ná TV-program

Plaaslike arbeidkundiges gaan aspekte van die opspraakwekkende Sweedse dokumentêr oor werkers op ? paar wynplase in SA ondersoek.

As groot internasionale wynkopers hand bysit om opleidingsprogramme vir werkers te finansier, of bereid is om meer vir Suid-Afrikaanse wyn te betaal, kan beter werkgeleenthede vir werkers op plase en in die wynbedryf geskep word.

Dís die mening van die bekende wynpersoonlikheid mnr. Michael Fridjhon, ná die joernalis Tom Heinemann se “eensydige” dokumentêr oor werkstoestande in die plaaslike wynbedryf. Dit is op 19 Oktober in Swede en die aand daarna in Denemarke uitgesaai.

In die program, getiteld Bitter grapes – Slavery in the vineyards, word veral die Robertson-wynkelder en Leeuwenkuil uitgesonder as wynbesighede waar verskeie arbeidswette glo oortree word. Dit het vrese laat ontstaan dat plaaslike wyne van oorsese winkelrakke gehaal kan word.

Sweedse wynmonopolie

Die Sweedse wynmonopolie, Systembolaget, het egter in ’n verklaring die versekering gegee dat geen wyn verwyder sal word tensy die bewerings waar is nie. ’n Oudit deur Systembolaget sowel as die onafhanklike internasionale maatskappy UL kon dit nie bevind nie.

Volgens mnr. Alan Winde, Wes-Kaapse minister van ekonomiese geleenthede, is daar ook ’n departementele ondersoek na die plase wat in die dokumentêr genoem word.

Volgens mnr. Edo Heyns, VinPro se kommunikasiehoof, is plaaslike arbeidkundiges ook aangestel om die regstegniese aspekte van die opspraakwekkende dokumentêr te ondersoek.

Sensasie doen skade

“Die sensasionele en eensydige verslaggewing doen skade aan die bedryf in sy geheel en niemand – nie arbeid of die kelders – baat daarby nie. Die bedryf werk saam om dit op te los, want dis nie net Robertson-wynkelder of Leeuwenkuil se probleem nie.”

Me. Linda Lipparoni, hoof- uitvoerende direkteur van Wieta, meen die dokumentêr wys nie hoeveel vordering daar al in die wynbedryf gemaak is om plaaswerkers se regte te bevorder en respekteer nie.

Mnr. Pieter Carstens, wynmaker by Leeuwenkuil, sê die vakunie Casawu is die “een, sentrale” inligtingsbron vir die dokumentêr. Winde sê as die wet oortree is, moet die reg sy gang gaan.

Waarom nie klag by Departement van Arbeid?

“My vraag is egter of die beweringe waar is, en indien wel, waarom het die unie nie ’n klag by die Departement van Arbeid aanhangig gemaak nie?”

Hy is bekommerd dat vakunies “betrokke is” is by die joernalis en nou die situasie uitbuit om befondsing uit Europa te kry. Daar is sprake van ’n geldinsamelingspoging op Facebook.

Volgens Heyns skep die Suid-Afrikaanse wynbedryf werk vir 289 000 mense. “Ekonomiese volhoubaarheid bly ’n belangrike bekommernis. Die winsmarge van die wynbedryf is tans ’n lae 2%.”

Opleiding is nodig

Fridjhon meen werkers se toestande sal verbeter as hul werk opgradeer word. “Daarvoor is opleiding nodig, anders sal lae produktiwiteit en ongeskoolde arbeid die besigheid en die werksmag vernietig.”

Fridjhon meen ’n groot verandering sal wees as die koper – en veral die Sweedse monopolie – meer vir wyn betaal.

“Ek het ’n berekening gesien wat wys dat Systembolaget se bruto wins 25 keer meer as die druiweboer s’n is. Een oplossing is om die groot internasionale kopers betrokke te kry om opleidingsprogramme te befonds. Hulle het verseker die marges en hul bydraes sal help om die gehalte van plaas- en wynkelderwerkers te verbeter. Dit sal ook bydra tot volhoubaarheid in die bedryf.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.14
-0.2%
Rand - Euro
17.63
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,709.64
-0.2%
Silwer
20.65
-0.1%
Palladium
2,276.50
+0.7%
Platinum
931.00
+0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,262
-0.3%
Alle aandele
65,658
-0.3%
Hulpbronne 10
63,190
-0.1%
Industriële 25
79,721
-0.4%
Finansiële 15
14,004
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat soek na sy diamant.
Ek is n gewone man, wat lief is vir mense en diere. N man wat soekend is na sy diamant in hierdie deurmekaar wereld. Ek soek n maat, n friend, n venoot en iemand om viir lief te...
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot