AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wynbedryf veg terug teen EU-invoerders

Plaaslike wynuitvoerders probeer saam die gevaar afweer dat die Europese Unie (EU) se belastingvrye toegewing aan die plaaslike wynbedryf, in die sakke van die Europese invoerders of kleinhandelaars beland.

In Januarie vanjaar is 'n ooreenkoms onderteken ingevolge waarvan Suid-Afrika 42 miljoen liter gebottelde wyn per jaar doeanevry na die EU mag uitvoer. Dié kwota sal met 3 % per jaar styg. In ruil daarvoor moet Suid-Afrika wegdoen met name soos port, sjerrie en ouzo vir plaaslik vervaardigde produkte.

Namens die plaaslike bedryf voer me. Su Birch, uitvoerende hoof van Wines of South Africa (Wosa), aan dat die manier waarop die vrystelling van doeanereg tans werk, bloot die invoerder en die kleinhandelaar in die EU bevoordeel.

Intussen het die belangrikste wynuitvoerders 'n kontrak onderteken om die waarde van die doeanevrye toegewing in 'n fonds te stort. Dit sal oor 'n tydperk van vyf jaar vir die hervorming van die plaaslike wynbedryf gebruik word. Die ondertekenaars verteenwoordig 85 % van alle uitvoer van gebottelde wyn uit Suid-Afrika.

"Invoerders in die EU sal om raad gevra word oor die ontwikkeling van dié strategie," sê me. Birch. Dit sal egter nie maklik vir individuele plaaslike uitvoerders wees om die weerbarstige invoerders in die EU te oortuig nie.

"Die vyfjaarplan sal voorrang daaraan verleen om etiese arbeidspraktyke en werktoestande in die bedryf te bevorder en te oudit. Beurse vir swart studente wat in wynuitvoer belang stel, sal ingestel word. WOSA sal navorsing in sleutelmarkte doen.

"Die behoefte is om die winsgewendheid van die plaaslike bedryf te verbeter, wat homself heeltemal moet hervorm om internasionaal mededingend te bly. Die bedryf sal toenemend druk ervaar van dramatiese volume-toenames deur ander Nuwe Wêreld-lande. Suid-Afrika sal 'n sterk gehaltebeeld vir sy wyne en 'n groter verbruikersvraag in sleutelmarkte moet bou."

Die geld wat jaarliks uit die belastingtoegewings ingevorder kan word, behoort vier tot vyf maal die bestaande begroting te wees wat die EU nou aan die generiese bevordering van plaaslike wyn bestee.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.09
+0.0%
Rand - Euro
17.64
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,712.09
-0.0%
Silwer
20.74
+0.4%
Palladium
2,264.50
+0.1%
Platinum
925.00
-0.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot