AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9782
68,00
CORN
29 Mrt
-
4510
-30,00
SOYA
29 Mrt
-
8255
12,00
SUNS
29 Mrt
-
8710
3,00
WEAT
29 Mrt
-
6682
-8,00
WMAZ
29 Mrt
-
3842
-41,00
YMAZ
29 Mrt
-
4056,6
-27,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Wynboere verstaan nie restaurantbedryf

Wynboere wat ongelukkig is oor die pryse wat restaurante vir wyn vra, het nie ’n begrip van die restaurantbedryf nie, meen 'n restauranteienaar.

Wynboere wat ongelukkig is oor die pryse wat restaurante vir wyn vra, het nie ’n begrip van die restaurantbedryf nie, meen mnr. Alan Pick, eienaar van The Butchers Shop & Grill in Sandton.


Die restaurant verkoop tussen 600 en 800 bottels wyn per dag. Dit spog met ’n indrukwekkende wynlys met wyne wat tot R5 000 per bottel kos.  Die restaurant verkoop wyn en vleis wat in die restaurant gedrink en geëet kan word, maar ook weg van die perseel geniet kan word.


“Dit gaan oor wáár jy jou in die mark posisioneer en ons is in die premiumkant van die mark. Dit beteken ons het massiewe oorhoofse koste. Sekere prysverhogings moet geld om seker te maak ons onderneming is volhoubaar,” het Pick vanoggend by Wynkelders SA se kongres op Stellenbosch gesê.


“Daar is ’n wanopvatting, want die produsent weet wat dit hom kos om die wyn te produseer en hy verstaan nie waar die gaping tussen produsenteprys en kleinhandelaarsprys vandaan kom nie.”


Die een ding wat boere en sakemanne soos Pick egter in gemeen het, is dat albei Handelsmerk SA (Brand SA) probeer verkoop.


“Ons verkoop nie wyn nie, ons verkoop die oomblik,” meen hy.

“Dit gaan oor bemarking en jou posisionering in die mark. Dit lyk nie vir my die wynbedryf verstaan dit nie.”


Hy sê Suid-Afrikaanse wyne in Amerika se beste steak houses in Las Vegas kos $120 tot $140 per bottel, maar die internasionale eweknieë se pryse begin by $500 per bottel. Sowat 60% van die rooiwyn wat in die Amerikaanse kleinhandel verkoop word, word in steak houses van die hand gesit.


“Dit ontstel my altyd dat daar miskien vier Suid-Afrikaanse wyne op die wynlyste is, maar die werklikheid is dat klante se indrukke hulle daarvan weerhou om $120 per bottel te betaal. 


"Ons moet weer gaan dink oor die pryse wat ons op sekere markte kan behaal. Ons moet $400 per bottel vra op sekere markte!”


Pick sê hy het begrip vir boere se ongelukkigheid, maar meen wynboere verstaan nie hoeveel klante bereid is om te betaal nie. “Ons moet almal saam werk om Handelsmerk SA te verkoop. Tans is daar geen samehorigheid nie en ons skiet ons self in die voet.”


3 Mei 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.1%
Rand - Pond
22.39
+0.1%
Rand - Euro
19.68
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.13
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
958.62
-0.9%
Palladium
1,412.19
-0.3%
Goud
1,962.36
-0.6%
Silwer
23.10
-1.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,576
+0.2%
Alle aandele
76,186
+0.2%
Hulpbronne 10
66,249
-0.3%
Industriële 25
103,027
+0.7%
Finansiële 15
15,561
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot