AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Wynboikot kan 300 000 poste kos

’n Voorstel deur die Oos-Kaapse ANC om die SA wynbedryf te boikot, kan 300 000 mense werkloos laat.

Die plaaslike wynbedryf kan ten gronde gaan en derduisende  mense sal werkloos wees as ‘n ANC-voorstel om Suid-Afrikaanse wyne te boikot, vrugte afwerp.

“Dit sal ’n enorme impak hê. Ek kan net nie sien dat daar 300 000 mense in die strate moet rondloop nie. Dit kan net nie gebeur nie!” Dit is mnr. Beyers Truter, voorsitter van die Pinotage-vereniging, se siening oor die moontlikheid dat Suid-Afrika se wynbedryf ten gronde gaan.

Volgens Truter word dié aantal mense net in die Wes-Kaap deur dié bedryf onderhou. Hy sê ’n biokot van die bedryf gaan beteken dat ’n boer nie ’n inkomste kan genereer nie – wat op die ou end sal beteken dat hy nie sy werkers kan betaal nie.

‘Uitbuiting van swart werkers’
Die ANC in die Oos-Kaap het luidens ’n berig op Nuus24.com gevra dat die Suid-Afrikaanse wynbedryf gebiokot moet word. Mnr. Mlibo Qoboshiyane, woordvoerder van die ANC in die Oos-Kaap, het vroeër die week gesê: "Volgende keer wat mense wyn van die Wes-Kaap drink, moet hulle weet hulle ondersteun die uitbuiting van swart werkers."

Truter beskryf dié versoek as opswepery wat hand aan hand loop met die betogings oor beweerde ontevredenheid oor lone wat die Hexriviervallei en ander dele van die Wes-Kaap die afgelope twee weke geteister het.

Volgens Truter is daar boere wat bereid is om hulle werkers meer te betaal, maar dat sommige tans nie daartoe in staat is nie. ’n Wynboer moet sowat 12,6 ton druiwe per hektaar oes om sy koste te dra, maar ’n groot deel van die boere oes tans slegs tussen 6,3 ton en 6,8 ton per hektaar. “Dit beteken boere is reeds onder enorme druk. En om dan te kom met voorstelle van hoër lone…”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.3%
Rand - Pond
19.33
+0.0%
Rand - Euro
17.28
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,629.04
+0.4%
Silwer
18.40
+0.2%
Palladium
2,076.27
+1.6%
Platinum
853.51
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot