AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wynfeesstigting skenk beursgeld

Die Stellenbosch Wynfeesstigting het onlangs R100 000 se beursgeld aan drie verdienstelike Maties toegeken.

Die studente wat die beursgeld ontvang het, is me. Felecia Solomons van Saxenburg-wynplaas op die Polkadraaipad, 'n tweedejaarstudent, BA Geesteswetenskappe, mnr. Ashriq Pietersen van Lynedoch, 'n derdejaarstudent, BA Sosiale Dinamika en me. Yvonne Dyum van Muratie, 'n vierdejaar- mediese student.

Die Stellenbosch Wynfeesstigting is sedert verlede jaar die amptelike begunstigde van die Stellenbosch Wynfees en in vennootskap met die Stellenbosch American Express® Wynroetes, poog hierdie organisasie om aktief tot die opheffing van die plaaslike gemeenskap by te dra. Opbrengste van verskeie geleenthede insluitend die Grape Golf Challenge wat tydens 2013 se Stellenbosch Wynfees, wat deur Pick n Pay geborg is, ingesamel is, is aan die stigting vir studiebeurse geskenk. 

Volgens me. Annareth Bolton, hoof uitvoerende beampte van die Stellenbosch American Express® Wynroetes, is een van die doelstellings van die Stellenbosch Wynfees om ’n daadwerklike bydrae tot die plaaslike gemeenskap te maak. “Alhoewel die Stellenbosch Wynfees se hooffokus die bekendstelling en bemarking van ons wyne aan die plaaslike en internasionale mark is, kan die wynbedryf nie bestaan sonder ons plaaslike gemeenskap nie. Buiten dat die wynbedryf een van die grootste werkverskaffers in die Stellenbosch-omgewing is, bied die Stellenbosch Wynfees ’n ekstra finansiële inspuiting en ’n unieke geleentheid vir gemeenskapsbetrokkenheid,” sê Bolton. 

Die Universiteit Stellenbosch se WOW (Woorde Open Wêrelde) het ’n kernrol gespeel in die identifisering van verdienstelike kandidate, die toekenning van die beurse asook die daarstel van ’n mentorskapprogram ter ondersteuning van die studente. 

Die opbrengste van vanjaar se fees sal volgende jaar aan nog verdienstelike kandidate wat aan die Universiteit van Stellenbosch studeer, toegeken word.

Byskrif: Van links is me. Annareth Bolton, hoof uitvoerende beampte van die Stellenbosch American Express Wynroetes, mnr. Ashriq Petersen, dr. Dorothea van Zyl van WOW, me. Felecia Solomons, Stellenbosch-burgemeester mnr. Conrad Sidego, en mnre. Ken Forrester, voorsitter van die Stellenbosch Wynroetesraad en Malcolm Mycroft van Pick n Pay.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.78
-0.8%
Rand - Pond
20.16
+0.3%
Rand - Euro
17.63
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,710.15
-0.9%
Silwer
20.29
-3.7%
Palladium
2,277.50
-1.9%
Platinum
922.00
-1.2%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,310
-0.9%
Alle aandele
65,704
-0.9%
Hulpbronne 10
63,533
-1.6%
Industriële 25
79,581
-0.6%
Finansiële 15
13,977
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot