AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Wynkelder uit verknorsing gered

‘n Bekende wynkelder op Malmesbury wat finansiële probleme ondervind het, is danksy ’n vennootskap uit ’n verknorsing gered.

Die Swartland-kelder op Malmesbury se toekoms was weens finansiële probleme in die weegskaal, maar dit is danksy ’n vennootskap met Leeuwenkuil Family Vineyards uit ’n verknorsing gered.

Mnr. Willie Dreyer, eienaar van Leeuwenkuil, sal die volgende vyf jaar Swartland se produksie- en keldergeriewe huur. Leeuwenkuil het ook Swartland-kelder se kontrakte met sowat 50 produsentelede oorgeneem.

Swartland-kelder sal voortaan ’n kliënt van Leeuwenkuil wees. Leeuwenkuil produseer doelgemaakte wyn vir bestaande wynhandelsmerke en met die huurooreenkoms sal hy sy produksievermoë met sowat 7 000 ton tot 10 000 ton kan opstoot.


Mnr. Kobus de Kock, besturende direkteur van Leeuwenkuil, sê die bykomende parsvermoë was vir hulle die vernaamste trekpleister van die transaksie. “Ons neem van nou af die oes in en betaal die produsente. Ons maak die prys met die boere en vergoed hulle self.”

Volgens De Kock is ’n prys - soortgelyk aan wat Swartland die afgelope paar jaar aan boere betaal het - aan hulle gebied. Die syfers wat die Suid-Afrikaanse Wynbedryf- en Inligtingstelsel (Sawis) jaarliks aan die bedryf voorhou om die wipplankryery van wynpryse uit te wys, sal in die toekoms as prysaanwyser gebruik word.

Swartland-kelder sal voortaan ’n wynkoper van Leeuwenkuil wees. Só sal die Swartland-handelsmerk bly voortbestaan.

12 Maart 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.7%
Rand - Pond
19.05
+1.8%
Rand - Euro
17.40
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.73
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,636.87
-0.4%
Silwer
18.54
-1.7%
Palladium
2,087.50
+0.7%
Platinum
860.00
+0.2%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
0.0%
Alle aandele
63,417
0.0%
Hulpbronne 10
56,319
0.0%
Industriële 25
78,436
0.0%
Finansiële 15
14,142
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot