AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Wynveiling behaal meer as R7 miljoen

In 'n fantastiese filantropiese uitreik van die SA wynbedryf is meer as R7 miljoen vir opvoeding ingesamel.

’n Verstommende R7,045 miljoen is tydens die AfrAsia Bank-wynveiling vir die opvoeding van minderbevoorregte kinders in die Kaapse wynlande ingesamel.

In ’n deftige markiestent op die Delaire Graff-landgoed het 250 vooraanstaande plaaslike en internasionale wynliefhebbers sowel as aanlyn-bieërs saamgetrek waar 40 lotte op die veiling – wat bestempel is as 'n eenmalige geleentheid in 'n leeftyd – onder die hamer gekom het. Seldsame wynversamelings sowel as eksklusiewe plaaslike en internasionale wyn wat met die hand uitgesoek is, fynproe- en reiservarings, was onder meer deel van die veiling.

Hierdie internasionale vertoonstuk van Suid-Afrikaanse wyne is aangebied deur die Auction Partners, ’n voortreflike groep maatskappye met hoë aansien, en die Auction Ambassadors, ’n uitsoekgroep hoëprofiel-persoonlikhede in die wynbedryf, wat almal hul tyd en geld beskikbaar gestel het om ’n droom in ’n werklikheid te omskep.

Die begunstigdes van die veiling, die Pebbles Project, die MAD Charity en die Click Foundation, tesame met die trustees van die Kaapse wynveiling, het nou die hulpbronne tot hul beskikking om tot die eerste stappe oor te gaan om mense se lewens deur die kragtige werktuig van opvoeding te verander.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.87
-0.5%
Rand - Pond
20.07
+0.3%
Rand - Euro
17.56
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,711.86
-0.3%
Silwer
20.57
-0.4%
Palladium
2,302.00
+1.9%
Platinum
923.71
+0.1%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,675
+0.8%
Alle aandele
66,098
+0.7%
Hulpbronne 10
63,513
-0.3%
Industriële 25
80,428
+1.5%
Finansiële 15
14,053
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot