AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Xenofobie steek kop uit in De Doorns

Die situasie in De Doorns is tans nie net moeilik vir boere nie, maar ook vir Zimbabwiese burgers wat op dié dorp bly.

Gerrit Schaafsma berig uit De Doorns van Zimbabwiërs met wettige werkspermitte, wat sedert Woensdag nie meer in die informele nedersetting, Stofland, kan tuisgaan in die huise wat hulle huur nie.

“Ek het met my eie oë gesien hoe ’n Zimbabwiese man met ’n mes aangeval word en lelik beseer is omdat hy nie aan die onluste wou deelneem nie. Ons slaap in die berge snags en werk op die plase ten spyte van die hoë risiko, sodat ons genoeg geld kan maak om uit De Doorns pad te gee. Ongelukkig is al ons dokumente, klere en besittings in ons huise in Stofland, maar ons is te bang ons word doodgemaak as ons dit gaan haal,” het ’n Zimbabwiese vrou aan Schaafsma vertel.
 
Dit is volgens Johan Greeff, plaasbestuurder op die Waverley Hills-landgoed net buite Wolseley, rustig en sake onder beheer op dié dorp. Die Pine Valley-nedersetting by Wolseley word steeds deur stakers wat die dorp en plase wil invaar, versper.

Die polisie verhinder egter dat betogers verder as dié woonbuurt vorder. “Ons word verhinder om ons werksmense by Pine Valley te gaan haal om te werk, so daar is dringende take wat voor oestyd moet geskied, wat agterraak. Ons is egter vol vertroue dat die situasie gou beredder sal word.”
 
Intussen het me. Helen Zille, premier van die Wes-Kaap en leier van die Demokratiese Alliansie, op Twitter gevra waar me. Mildred Oliphant is ten tyde van dié stakings wat die Wes-Kaap vandeesweek geruk het. Zille het getweet dat Oliphant volgens haar departement Dinsdag en Woensdag in die Wes-Kaap was, maar dit is onseker of Oliphant betrokke is by die bereddering van die arbeidsituasie in dié provinsie.

Zille het aan een van haar volgers op Twitter gesê dat Oliphant se woordvoerder sê die minister ‘‘het ander dinge om te doen.’
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.3%
Rand - Pond
19.33
+0.0%
Rand - Euro
17.28
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,629.04
+0.4%
Silwer
18.40
+0.2%
Palladium
2,076.27
+1.6%
Platinum
853.51
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot