AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Zambië: Landbouskou bou optimisme

Zambië se groot landbouskou het uitstallers se optimisme oor landbou daar verder versterk.

Maatskappye wat in April by die eerste Agritech-landbouskou in Zambië hul produkte en dienste ten toon gestel het, is optimisties oor dié land se landbouvooruitsigte en uitbreidingsmoontlikhede daar.

“Zambië gaan waarskynlik een van die groot landbou-rolspelers in Afrika suid van die Sahara word,” sê mnr. Jan Jordaan, bemarkingsbetuurder van ROFF Nywerhede, verskaffer van roller- en hamermeulens), een van die uitstallers.

Groei in landbou
Jordaan sê die Zambiese ekonomie toon goeie tekens van groei in die landboumark. ROFF is besig om inligting in te win om 'n depot vir onderdele daar te vestig. “Ons gaan beslis meer hulpbronne aan bemarking en verspreiding in Zambië toewys en Agritech het met hierdie besluit gehelp. Dit was die beste skou waar ons nog in Afrika uitgestal het omdat die besoekers meestal sake- of landboumense was.”

8 000 besoekers
Volgens die organiseerders was dit Zambië se eerste volskaalse, lewende landbougeleentheid. Die ekspo en konferensie is deur meer as 8 000 mense bygewoon, insluitend top-regeringsleiers.

Die ekspo is bedink en georganiseer deur die geleentheidsorganiseerder Spintelligent en sy vennote, wat insluit die Zambiese boere-unie (ZNFU) en USAID se handelspilpunt vir Suider-Afrika.

Broodmandjie van Afrika
Mnr. Kevin Wright, besturende direkteur van Klein Karoo Saad Zambië, sê indien dinge reg hanteer word, kan dié land baie moontlik die broodmandjie van Afrika word.

Die maatskappy, wat beplan om sy produksiegeriewe in Chisamba uit te brei, was 'n borg en ook een van sewe maatskappye wat lewende gewasproewe by Agritech gehad het om hul nuwe mieliegenetika te demonstreer.

Volgens Wright het besoekers aan die ekspo se vrae meestal gehandel oor doeltreffendheid rakende water en voedingstowwe van die mieliegenetika, met die oog op opbrengs.

Mnr. Stevin Stewart van 'n besproeingsmaatskappy wat in Suid-Afrika handel dryf as Senter360 Afrika en 'n Zambiese sustersmaatskappy Copperbelt Irrigation het, sê hulle het vyf jaar gelede al besluit om sterk in Zambië uit te brei. Die maatskappy het reeds takke in Lusaka en Luansha. Hy sê hulle ondersteun die Zambiese regering se visie vir 2030 om die voedselmandjie van die toekoms te wees.

Mnr. Wylbur Simuusa, minister van landbou en lewende hawe, het by die konferensie sy regering se verbintenis tot die stryd teen armoede deur landbou bevestig en gesê die toekoms van die land se ekonomiese ontwikkeling is in landbou geanker.

Byskrif: Meer as 8 000 mense het die Agritech-ekspo en -konferensie in Zambië besoek waar 69 uitstallers die jongste boerderytegnologie en landbouprodukte en -dienste vertoon het. Sowat 50 opkomende  boere van Zambië en sy buurlande het die ekspo as deel van 'n USAID-projek bygewoon. Foto: VERSKAF

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
-0.7%
Rand - Pond
20.10
-0.0%
Rand - Euro
17.69
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,699.59
-0.8%
Silwer
20.22
-2.1%
Palladium
2,188.01
-3.3%
Platinum
919.00
-0.7%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot