AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4600
0,00
SOYA
03 Feb
-
9571
0,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6685
0,00
WMAZ
03 Feb
-
4372
0,00
YMAZ
03 Feb
-
4397
0,00

Zambië – slapende landbou-reus

Die landbou is ? sleutelbedryf vir beleggings en groei in Zambië, en volop water is beskikbaar.

Zambië se landbou-sektor is ’n slapende reus met sy goeie weer en vrugbare grond, waarin ’n verskeidenheid gewasse verbou kan word, sê mnr. Jason Kazilimani, ’n senior vennoot in die finansiële dienste-maatskappy KPMG.

Hy meen die landbou is ’n sleutelbedryf vir toekomstige belegging en groei in die land.

Zambië handhaaf ’n gemiddelde ekonomiese groeikoers van 7,1% en is ook polities een van Afrika se mees stabiele lande. Kazilimani sê hoewel daar baie oor die landbou gepraat word, word nog net 14% van die land se grondgebied daarvoor benut. Dit behoort eintlik 58% te wees. Zambië het ook die derde meeste waterbronne op die kontinent.

Met voldoende beleggings in besproeiing en waterinfrastruktuur kan hierdie hulpbronne beter benut word en geleenthede geskep word vir boerdery deur die hele jaar. Hy sê tans is daar net landboubedrywighede in die reëntyd van April tot Oktober. Vir vier maande gebeur niks verder nie.

Bron: CNBCAfrica

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
-2.2%
Rand - Pond
21.05
+0.1%
Rand - Euro
18.91
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
974.02
-5.0%
Palladium
1,623.95
-2.8%
Goud
1,865.16
0.0%
Silwer
22.35
0.0%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Betroubare opregte mense is n maklike humoristiese mens en kom
Ek is n Vriendelike omgee mens met hope humor en Bae liefde vir my medemens. Geniet die buite lewe en vang graag vis en Kamp graag. H
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot