AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4600
0,00
SOYA
03 Feb
-
9571
0,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6685
0,00
WMAZ
03 Feb
-
4372
0,00
YMAZ
03 Feb
-
4397
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Zambië vry hard na SA beleggers

Zambië teer 8 000 km se grondpaaie, waarvan sowat 40% voltooi is, om beleggers na dié land te lok.

Zambië is op groot skaal besig om paaie, spoorweë en lughawens op te gradeer, het 'n senior regeringsamptenaar aan Suid-Afrikaanse potensiële landboubeleggers gesê.

Mnr. Japhen Mwakalombe, minister van die Zambiese provinsie Lusaka, het by 'n Agri All Africa-seminaar oor Zambiese beleggingsgeleenthede gesê die land het in 2013 met  sy ambisieuse program, Link Zambia 8000, begin.

Dit behels onder meer die teer van 8 000 km se grondpaaie, waarvan sowat 40% voltooi is, het hy op die seminaar in Centurion gesê.

“Zambië is vasbeslote om die private sektor van 'n behoorlike en doeltreffende padnetwerk te voorsien."

Ontwikkeling by lughawens

“Ons belê ook VSA$1,8 miljard in infrastruktuur-ontwikkeling by lughawens.” Dit sluit in dat varsprodukte van die Kenneth Kaunda-lughawe by Lusaka na Europa uitgevoer moet kan word.

Verskeie spoorwegprojekte om Zambië met sy bure en ander lande te verbind, is aan die gang of haalbaarheidstudies daaroor afgehandel.

So byvoorbeeld word beplan om die spoorlyn na Tanzanië op te gradeer sodat treine se spoed na 120km/h kan verdubbel. Die land wil homself verder as spilpunt vir inligting- en kommunikasietegnologie vestig en is besig met kragprojekte sodat hy uiteindelik aan verskeie lande verbind sal wees om krag te kan verkoop of koop.

Afrika moet eie probleme oplos

Dit is hoog tyd dat Afrika oorweeg om sy eie probleme op te los en in sinergie saam te werk, het Mwakalombe gesê. “Afrika moet begin besef dat ons almal burgers van die vasteland is, ons behoort nie na grense te kyk nie, Afrika is een. “Zambië wil hê julle moet kom en belê. Jul geld is veilig. Ons beleidsrigtings is gerig op ondersteuning van die private sektor,” het hy gesê.

Op 'n vraag oor of beleggers probleme kan ondervind om geld in en uit die land te kry, het Mwakalombe gesê Zambië het 'n liberale mark en alles is deursigtig, maar vraag en aanbod speel wel 'n rol.

Volgens mnr. Landon Romano, besturende direkteur van Agri Zambia, is daar nie beheer oor buitelandse valuta nie en tegnies kan geld dus in- en uitvloei.

Beweging van geld

Dr. Theo de Jager, voorsitter van Agri All Africa, het bygevoeg die organisasie streef na ferm ooreenkomste tussen sy beleggersplatforms en die land waar hulle belê om onder meer probleme met die beweging van geld te voorkom.

Sulke ooreenkomste het nodig geraak nadat die Suid-Afrikaanse regering bilaterale ooreenkomste met ander regerings opgeskort het.

Agri All Africa het aan voornemende beleggers wat die seminaar bygewoon het, dokumente voorsien met inligting oor onder meer die land se ekonomiese groeikoers, klimaat, marktoetang, landbou-aansporings, en grondpryse.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
-2.2%
Rand - Pond
21.05
-0.0%
Rand - Euro
18.91
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
974.02
0.0%
Palladium
1,623.95
0.0%
Goud
1,865.16
0.0%
Silwer
22.35
0.0%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Let's meet for 🍷🍷We will know if there is a connection
I love too make a fire for the braai, open a bottle of red, enjoy lots of laughtterr but can also do the romantic dinner or picnic in the bush. Can go on for ever here but then...
Ek glo ek is n prag mens van binne en buite
Ek is n mens ,mens en al my vriende dink ek is n prag mens, baie lief vir mense. Ek love diep see visvang, kamp, vakansie by die see, Partykeer in Hotelle en saam met my familie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot