AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Zeder-aanbod vir Capespan betrag

Zeder se aanbod van R2,25 per aandeel aan Capespan se minderheidsaandeelhouers “is nie buitensporig laag nie”.

Zeder se aanbod van R2,25 per aandeel aan Capespan se minderheidsaandeelhouers “is nie buitensporig laag nie”.


Só reken mnr. Wilhelm Hertzog, beleggingsbestuurder by Regarding Capital Management.


Capespan se aandeelprys was op 1 Junie 170c per aandeel. Op 13 Junie, ’n dag voordat Zeder sy voorneme aangekondig het, was dit 195c per aandeel en dit het sedertdien tot  225c gestyg.


Volledige oorname

Zeder se aanbod vir die volledige oorname beloop sowat R486 miljoen. Hy besit reeds bykans 28% van Capespan. Die R2,25-aanbod is ’n 30%-premie op die geweegde, gemiddelde, verhandelde prys oor 30 dae en ’n 67%-premie op die prys oor 180 dae.


Hertzog meen daar is interessante ooreenkomste tussen Capespan en KWV, die wynmaatskappy waarop Zeder vroeër sy visier gehad het.

“Al twee is bateryke maatskappye wat lae opbrengste daarop genereer,” sê hy.


Die nuwe groep besturende direkteur, mnr. Johan Dique, het by sy vorige maatskappy, Senwes, dit ook reggekry om ’n “soortgelyke bate-intensiewe” besigheid in ’n heelwat beter finansiële posisie te plaas.


“ ’n Mens vermoed Zeder reken hy kan dieselfde by Capespan regkry,” sê Hertzog. Dique het aan Landbou.com gesê “enige anker-aandeelhouer wat (in Capespan) belang stel, is waardevol”.


Nuwe beleidsomgewing

Hy het volstaan by mnr. Johan Holtzhausen, besturende direkteur van PSG Capital (die eienaars van Zeder), se verduideliking dat verskeie probleme die maatskappy sedert deregulering in die gesig gestaar het. Hy moes ook by die nuwe beleidsomgewing aanpas, wat druk meegebring het.


Dique wou hom ook nie oor die aanbodprys uitspreek nie. “Dit is ’n onderwerp wat Capespan teen die einde van die eerste week in Augustus moet ondersoek. Dit is ’n hele proses om by ’n mening oor die prys uit te kom.”


Zeder moet teen 12 Julie sy aanbod aan die aandeelhouers maak. Die direksie sal dan onafhanklike finansiële raadgewers kry om die billikheid en redelikheid van die aanbod te evalueer.


“Niemand mag anders as professioneel of objektief optree nie,” het Dique gesê.


24 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot