AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Zeder groei in waarde

Te midde van 'n moeilike handelsomgewing én die droogte, het Zeder steeds die afgelope boekjaar in waarde gegroei.

Kaap Agri, Zaad en Agrivision was die voorosse wat Zeder die afgelope boekjaar gehelp het om die wa deur die finansiële drif te trek.

Zeder, wat hoofsaaklik in die landbou-, voedsel- en drankbedrywe belê, het sy resultate bekend gemaak vir die boekjaar wat op 28 Februarie tot ’n einde gekom het. Die belangrikste aanwyser van die beleggingshouermaatskappy se waarde en prestasie, die som-van-die-dele per aandeel, het in die afgelope boekjaar met 23,1% gestyg tot R8,53 per aandeel.

Die som-van-die-dele bestaan uit die gekwoteerde markprys van alle JSE-genoteerde beleggings en markverwante waardasies van ongenoteerde beleggings.

Veral Pioneer Foods, Capespan en Quantum het op moeilike handelswaters gevaar in die afgelope boekjaar. Die sterre in die Zeder-stal was Kaap Agri, Zaad en Agrivision.

Zeder se totale onderliggende beleggingsportefeulje beloop nou R15,2 miljard. ’n Jaar tevore was dit R12,4 miljard werd.

Moeilike makro-omstandighede

Aandeelhouers sal ’n finale dividend van 11 sent per aandeel verdien. Dis ‘n verbetering van 22,2% teenoor die 9 sent wat in die 2016-boekjaar verklaar is. Luidens ’n mediaverklaring het Zeder se herhalende wesensverdienste per aandeel met 0,5% tot 42,6c gestyg.

“Gegewe die moeilike operasionele omgewing in die sektor en veral die uitwerking van die onlangse droogte, word dit as aanvaarbaar beskou.”

Norman Celliers, uitvoerende hoof van Zeder, reken die resultate is bevredigend, veral as die uitdagende makro-siklus in ag geneem word. Volgens hom het hulle verwag dit sou moeilik wees om verdienste te groei, daarom is die maatskappy tevrede met ’n sywaartse beweging.

“Gesien vanuit ’n waardasie-oogpunt is bemoedigende resultate gelewer met die onderliggende beleggings wat in waarde toegeneem het. Vanuit ’n verdienste oogpunt...gaan ons egter voort om aktief na volhoubare groei in verdienstes oor die middel- en langtermyn te streef.”

Kaap Agri belowend

Kaap Agri, wat onlangs sy voorneme aangekondig het om op die JSE te noteer, sal veral vorentoe belangrik wees. Celliers sê hulle het aansienlike vordering gemaak met die struktuur en diversifikasie van die maatskappy om ’n aantreklike notering te verseker.

“Sy produkstrategie en geografiese diversifikasie bied goeie vooruitsigte vir die toekoms, terwyl sy onlangse fokus op die toevoeging van nie-agri-verwante inkomstestrome en die verbetering van doeltreffendheid traksie gekry het.”

Celliers meen beleggings in voedsel- en landboubesighede sal aanhou om, ondanks die geneigdheid tot sikliese bewegings, goeie opbrengste oor die lang duur te bied.

“Zeder bly aktief by die onderlinge maatskappye in sy portefeulje betrokke en is van plan om na geselekteerde en betekenisvolle nuwe beleggings te kyk wanneer dit voorkom.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot