AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Zeder kry nóg aandele in Agri Voedsel

Zeder gaan Agri Voedsel-aandele van R2,7 miljard, wat in die besit van sowat 4 500 boere is, verkry.

Zeder Beleggings, die genoteerde agri-beleggingsmaatskappy wat hom spesifiek op die voedsel- en dranksektor toespits, se aanbod aan Agri Voedsel-aandeelhouers om hul aandele vir Zeder-aandele te verruil, is met 'n oorweldigende meerderheid van 86,2% aanvaar.

Dit volg nadat Zeder, wat reeds 'n belang van 48,5% in die maatskappy het, onlangs aangekondig het dat hy 'n aanbod aan Agri Voedsel se minderheidsaandeelhouers gaan doen in 'n verhouding van 16,2 Zeder-aandele vir een Agri Voedsel-aandeel.

Altesame sowat 4 500 Agri Voedsel-aandeelhouers, hoofsaaklik boere, is by die transaksie betrokke, wat R2,7 miljard bedra.

Mnr. Norman Celliers, uitvoerende hoof van Zeder, het ná 'n aandeelhouersvergadering op Somerset-Wes in ’n nuusverklaring sy waardering vir die oorweldigende ondersteuning teenoor Agri Voedsel-aandeelhouers uitgespreek.

“Dit was 'n lang proses en vandat die transaksie aangekondig is, is boere is wyd en syd daaroor ingelig. Alle vrae is deurlopend beantwoord.

'n Administratiewe proses sal nou volg vir die uitruil van die aandele. Agri-Voedsel-aandeelhouers kan Zeder se webwerf by www.zeder.co.za besoek, of www.kaapagri.co.za vir inligting rakende belangrike datums en tye.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
-0.8%
Palladium
1,415.66
-0.5%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot