AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Zeder maak bod vir Capespan

Zeder Beleggings Bpk. is van plan om ’n aanbod van R486 miljoen te maak aan die minderheidsaandeelhouers van Capespan.

Zeder Beleggings Bpk. is van plan om ’n aanbod van R486 miljoen te maak aan die minderheidsaandeelhours van Capespan.


Die maatskappy het vandag dié voorneme aangekondig. Zeder het reeds ’n bestaande effektiewe belang van 27,7% in Capespan.


Hierdie voorneme beëindig spekulasie oor hoe Zeder sy geld gaan herbelê ná hy sy aandele in KWV vroeër vanjaar aan Hoskin Consolidated Investments verkoop het. Lees hier meer daaroor.


Onder druk

In ’n verklaring het mnr. Antonie Jacobs, uitvoerende hoof van Zeder, gesê indringende veranderings in die bedryfsomgewing het Capespan die laaste jaar of wat onder druk geplaas.


“Dit was duidelik dat Capespan ’n sterk aandeelhouer nodig het om die maatskappy te ondersteun en te help om dit verder uit te bou. As ’n langtermynbelegger is Zeder ideaal geskik hiervoor.”


Jacobs sê die vrugte-uitvoermaatskappy sal moet aanpas ten einde groei in die toekoms te handhaaf. “Die situasie is egter nie sonder risiko nie en finansiering en geduld sal benodig word.”


Geen onmiddellike veranderinge

Jacobs het die versekering gegee dat Zeder geen onmiddellike voornemens het om enige veranderinge aan die Capespan-direksie aan te bring nie.


“Toekomstige oornames en geleenthede vir groei sal oorweeg word wanneer dit voorkom,” sê Jacobs.


14 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.26
+1.6%
Rand - Pond
21.18
+0.7%
Rand - Euro
18.22
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.73
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+1.4%
Goud
1,794.56
-0.2%
Silwer
23.01
-0.6%
Palladium
1,914.44
+0.8%
Platinum
1,024.50
+0.4%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,230
+1.5%
Alle aandele
75,386
+1.4%
Hulpbronne 10
75,165
+1.6%
Industriële 25
92,447
+0.9%
Finansiële 15
15,819
+2.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot