AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Zeder se belange al hoe kleiner

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Johann le Roux, uitvoerende hoof van Zeder
Mnr. Johann le Roux, uitvoerende hoof van Zeder
Verskaf
Zeder gaan moontlik teen die einde van die jaar slegs sy belange in Zaad en Capespan oorhou as die landboubeleggingsmaatskappy se plan slaag om van sy belang in Agrivision Africa ontslae te raak.

’n Transaksie waarvolgens Zeder al sy belange in Agrivision Africa verkoop, moet nog net deur die Zambiese mededingingskommissie goedgekeur word.

Mnr. Johann le Roux, uitvoerende hoof van Zeder, sê hulle hoop om die transaksie – wat R160 miljoen in Zeder se koffers sal besorg – teen einde Desember af te sluit.

Hy het Woensdag ’n oorsig oor die maatskappy se sake gegee tydens die bekendmaking van Zeder se tussentydse resultate tot einde Augustus.

Dit blyk die groep sal ook na verdere aanbiedinge vir sy oorblywende belange kyk. “Die groep sal voortgaan om met derde partye te gesels oor wat in ons portefeulje oorbly indien ons genader word,” sê Le Roux.

Teen 31 Augustus was die waarde van Zeder se beleggingsportefeulje R3,61 miljard. Dit sluit die R160 miljoen van die Agrivision Africa-transaksie in. Zeder het ook vroeër vanjaar sy 42,2%-aandeelhouding in Kaap Agri ontknoop en sy belegging van 98,2% in The Logistics Group vir R1,57 miljard verkoop.

Die groep teken vir die ses maande tot einde Augustus ’n wesensverlies van 13,5 sent per aandeel aan. Vir die vorige vergelykbare tydperk, die ses maande tot 31 Augustus 2021, het die groep ’n wesensverdienste per aandeel van R31,4 sent aangeteken.

Zeder se netto waarde per aandeel vir die oorsigtydperk is 269 sent en ’n daling van onderskeidelik 39,2% en 42,3% teenoor 31 Augustus 2021 (445 sent) en einde Februarie 2022 (466,1 sent).

Die daling word toegeskryf aan Zeder se ontbondeling van sy Kaap Agri-aandeelhouding en die verklaring van ’n vorige spesiale dividend van 92,5 sent per aandeel.

Vir die gerapporteerde oorsigtydperk verklaar Zeder ’n spesiale dividend van 10 sent per aandeel. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot