AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Zillcor dok miljoene op oor onwettige vleis

Zillcor Eleven (Edms.) Bpk, 'n maatskappy wat vleis uit Australië ingevoer het, is in die streekhof in Kaapstad skuldig bevind op 110 aanklagte van bedrog en is 'n boete van R2 miljoen deur landdros P. Nel opgelê. Mnr. Mark Cunningham, besturende direkteur en 'n Australiese burger, het die maatskappy in die hof verteenwoordig.

Mnr. Cunningham is aanvanklik aangekla van bedrog weens die indien van vals dokumente by die kontroleur van Doeane en Aksyns waarin die waarde van die ingevoerde vleis onderverklaar is. Dit het gelei tot die onderbetaling van doeanebelasting en BTW van R13 315 733.

Alle aanklagte van bedrog teen mnr. Cunningham is teruggetrek nadat hy 'n ooreenkoms met die staat bereik het ingevolge art. 105(A) van die Wet 51 van 1977 waarin hy skuldig pleit en inwillig dat sy maatskappy die R13 315 733 aan Doeane en Aksyns betaal, sowel as 'n roukoopbedrag van R886 067 aan die Ontvanger van Inkomste om die totale boete op R16 201 800 te staan te bring.

Mnr. Joe Hanekom, besturende direkteur van Agri Inspec, het gesê hierdie saak was 'n reuse-deurbraak in die bekamping van onwettige vleishandel. Mnr. Cunningham is verlede jaar op 11 September in Kaapstad deur die kommersiële tak van die SA Polisiediens (SAPD) in hegtenis geneem.

Mnr. Hanekom sê Arrarat Meat Exporters Bpk. in Australië was die verskaffers van die vleis na Suid-Afrika. Mnr. Cunningham was 'n werknemer van dié maatskappy voordat hy aangestel is as hoofbestuurder van Zillcor. Arrarat was die enigste verskaffer aan Zillcor van sy ontstaan af. Sedert mnr. Cunningham se in hegtenisneming het Zillcor alle invoer gestaak en dit lyk nie asof die maatskappy sake doen nie.

Mnr. Hanekom het gesê die bedrogspul met die invoer van vleis deur Zillcor is die gevolg van 'n deeglike en ondersoek deur die spesiale ondersoekspan van die SA Inkomstediens (SAID) in Kaapstad en Agri Inspec.

Advv. R. de Kock en J.A. Smit het namens die staat verskyn en adv. F. van Zyl en adv. M. Gerber in opdrag van Minde, Shapiro en Smith namens die beskuldigde.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.97
-0.1%
Rand - Pond
20.01
-0.3%
Rand - Euro
17.66
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,667.82
+0.4%
Silwer
18.96
+0.8%
Palladium
2,187.50
-0.8%
Platinum
873.50
+0.6%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
56,921
0.0%
Alle aandele
63,264
0.0%
Hulpbronne 10
59,793
0.0%
Industriële 25
76,769
0.0%
Finansiële 15
13,707
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot