AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Zille vra weermag vir Wes-Kaap

Om verdere moontlike betogings in die Wes-Kaap te voorkom, gaan me. Helen Zille haar op die Weermag beroep.

Die Weermag moet na die Wes-Kaap se landelike gebiede gestuur word om verdere geweldadige betogings oor plaaswerkerlone te verhoed, sê me. Helen Zille, premier van die Wes-Kaap.

Die leier van die Demokratiese Alliansie sê sy het reeds met mnr. Mac Maharaj, pres. Jacob Zuma se woordvoerder, oor die aangeleentheid gepraat.

Maharaj het volgens ’n berig op News24.com aan Zille gesê sy het die reg om me. Nosiviwe Mapisa-Nqakula, Minister van Verdediging, te nader oor haar versoek. “Maharaj het gereageer deur te sê ek het nie nodig om die President oor die saak te nader nie, omdat hy reeds toestemming gegee het dat die SA Nasionale Weermag die SAPS in gebiede regoor die land mag ondersteun.”

Cosatu wil voortgaan
Zille se versoek volg op me. Mildred Oliphant, Minister van Arbeid, se aankondiging dat die minimumloon vir plaaswerkers nie vóór April volgende jaar aangepas sal kan word nie, en Cosatu se reaksie hierop. Mnr. Tony Ehrenreich, streeksekretaris vir die vakbond in die Wes-Kaap, het aangedui dat hulle van plan is om met die beplande staking van 4 Desember voort te gaan, ondanks die Minister se aankondiging en verduidelikings.

Ehrenreich het volgens die berig gesê as die staking voortgaan, sal dit moontlik tot geweld en lewensverlies lei. “Die staking . . . kan arbeidsverhoudinge op plase met dekades terugsit en dit kan lei tot ’n ommekeer in die lae vlak burgeroorlog wat ons ’n paar weke gelede op plase gesien het.”

Landbou hoop staking is wettig
Intussen sê Agri Wes-Kaap hy hoop dat die beplande staking wettig sal wees, en dat diegene wat dit organiseer, deur die nodige wetlike prosesse daarvoor gegaan het. Verder sal die organisasie hom op die Polisie beroep sou die staking voortgaan en geweldadig wees.

Die organisasie sê die feit dat Ehrenreich verwys het na ’n lae vlak-burgeroorlog is ’n duidelike bewys dat dié optrede nie in die beste belang van plaaswerkers plaasvind nie en dat dit nie gaan oor die lot van plaaswerkers – soos wat al baie gesê is nie. “… dit is ’n politieke agenda wat vakbonde uitspeel ten koste van die landbousektor en almal wat daarby betrokke is.”

Verder is die organisasie bekommerd oor die feit dat dit blyk dat Cosatu nie wetlike prosesse in plek vir arbeidskwessie erken nie, selfs nadat die Minister die wette en prosesse verduidelik het nie.

Bron: News24.com

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.14
+0.3%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot