AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Zim-boer dankbaar vir sy plaas

’n Zimbabwiese boer wat sy plaas aan dié land se regering oorgegee het, is baie dankbaar dat hy dit terugontvang het.

’n Melkboer van Gweru in Zimbabwe het die naweek in ’n kerkdiens van die Lewende Woord-bediening in Bloemfontein getuig hoe hy sy plaas, Bonnyvale, deur God se genade terug ontvang het.

Die 57-jarige mnr. Henry Jackson sê hy het op 24 April vanjaar besoek ontvang van sowat 20 mans wat hom en sy vrou, Mandy, gedreig het en hulle in kennis gestel het dat hulle plaas afgevat sou word.
 
Luidens ’n berig in Volksblad het een van die groep mans, ’n Zanu-PF lid wat berug is vir sy geweldadigheid tydens plaasbesettings, aan Jackson gevra of Jackson weet wie hy is. Die egpaar het drie maande gekry om die plaas te ontruim, met die besetters wat die plaas in Julie vanjaar sou oorneem.
 
Siekte en gebed
Jackson sê hulle het besluit om die situasie aan die Here oor te laat en het op antwoorde van Hom gewag terwyl hulle geen ander heenkome gehad het nie. In dié tyd het Jackson gehoor dat die plaaslike grondeise-kommissaris, wat ’n lid van sy groep besoekers was, ernstig siek was.
 
Jackson het die man in sy kantoor gaan besoek, nie om sy plaas terug te vra nie, maar om vir die man te bid. Hy het voor ’n groep getuies die man geseën. “Die Here het hom genees.”
 
Kort ná die man se beterskap het hy Jackson ontbied om hom in kennis te stel dat op nasionale vlak besluit is om sy plaasbesetting te kanselleer. Die Jacksons sê hulle wil dié boodskap so wyd moontlik deel en die saad van Goddelike hoop in mense se harte plant. Hulle moedig mense aan om hulself los te maak van aardse besittings. “Die Here maak deure oop en ons wil ons storie vertel,” aldus Mandy.
 
Bron: Volksblad
 
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot