AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Zim-boer op sy plaas vermoor

‘n Groot tabakboer van Zimbabwe is op sy plaas in die Chegutu-distrik, naby Harare, vermoor.

‘n Vooraanstaande tabakboer van Zimbabwe is op sy plaas in die Chegutu distrik, naby Harare, vermoor.

Luidens ‘n berig in Beeld is mnr. Kobus Joubert, ‘n voormalige voorsitter van die Zimbabwiese tabakkwekersvereniging, vroeg Dinsdagoggend (26 Oktober) doodgeskiet.

Joubert was in sy 70’s, en een van die sowat 20 boere wat die afgelope 10 jaar in Zimbabwe vermoor is. Die aanval was na verwagting blote misdaad, eerder as polities van aard.

Joubert se vrou, Mariaan, het kort ná middernag ’n geraas gehoor, en toe sy gaan ondersoek instel het, is sy deur twee gewapende mans aangeval. Sy wou skree om haar man te waarsku, maar die mans het haar gedwing om stil te bly. Luidens ‘n verklaring van die Commercial Farmers’ Union (CFU) het sy later ‘n enkele skoot uit die slaapkamer gehoor.

Vrou is aangerand

Me. Joubert het glo weer geskree waarna sy deur die aanvallers aangerand is en haar handsak, ‘n onbekende bedrag Amerikaanse dollar, drie selfone en ‘n skootrekenaar gesteel is.

Intussen het 13 boere in Zimbabwe, wat van Nederland afkomstig is, ‘n Amerikaanse hof genader om geld en bates van vier maatskappye in Zimbabwe, asook die reserwebank en die regering te eis. Luidens ‘n berig op AllAfrica is dié boere se plase ook vir grondhervorming geoormerk.

Die boere het die aansoek in die suidelike distrikshof van New York ingehandig, waarvolgens hulle vergoeding van sowat 10 miljoen Euro vir hulle plase en beweegbare bates eis.

Bronne:

Beeld

Allafrica

27 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
21.95
+0.6%
Rand - Euro
19.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
991.29
+1.1%
Palladium
1,465.87
-0.8%
Goud
1,969.32
-0.6%
Silwer
24.07
+0.7%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Opsoek na iemand opreg...
Ek is n eerlike opregte persoon en is opsoek na daai spesiale persoon wat ook moeg is om alleen te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot