AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Zim-boer wil plaaswerkers help

’n Voormalige Zimbabwiese boer het ’n avontuur na Botswana onderneem om geld in te samel vir plaaswerkers.

’n Groot avontuur speel hom tans op een van wêreld se grootste soutpanne af met ’n boer en twee van sy seuns wat poog om die Makgadikgadi-pan met ’n tuisgemaakte go-kart, wat met ’n vlieër aangedryf word, oor te steek.

Mnr. Ben Freeth en sy twee seuns, die 12-jarige Joshua en 10-jarige Stephen, het dié reis verlede Vrydag (17 Augustus 2012) aangepak.
 
Die Freeths sal ten bate van die Mike Campbell-stigting oor die Makgadikgadi-pan, wat sowat 160 km radius is, met die houtvaartuig oorsteek. Die stigting is verlede jaar ter herdenking van mnr. Mike Campbell, ’n vegter teen menseregtevergrype en grondgrypery in Zimbabwe, op die been gebring.
 
Die pan is geleë op die grens van die Kalahari-woestyn in die noord-ooste van Botswana en die totale oppervlak daarvan is 15 540 vierkante kilometer.
 
Doelwit
Die doelwit van die avontuur is om sowat R130 000 in te samel om plaaswerkers by te staan wat weens grondgrypery in die buurland haweloos gelaat is. Die geld sal gebruik word om opleiding, mediese dienste en opvoeding te verskaf aan plaaswerkers wat weens die politieke geweld alles verloor het.
 
“Met net R400 kan die Mike Campbell-stigting die saad, produksiemiddele en opleiding aan ’n familie verskaf wat hulle nodig het om na hulself om te sien vir ’n jaar – én om saad en produksiemiddele vir die volgende jaar te kan koop,” word in’n verklaring verduidelik.
 
Die vlieër wat die vaartuig, genaamd die Mike Campbell Dune Dancer, aandryf, is sowat 5m lank. Die romp van die vaartuig is lig met groot wiele wat wyd genoeg is vir die pan se dun kors, maar ook sterk genoeg is om graspolle en rotsagtige dele aan te durf.
 
Enigeen wat ’n donasie vir dié veldtog wil maak, kan www.justgiving.com/Mike-Campbell-Foundation besoek. “Elke donasie sal gebruik word om by te dra tot die herbou van verpletterde lewens in Zimbabwe en om menseregte te beskerm,” aldus Freeth.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.2%
Rand - Euro
17.64
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,713.17
+0.0%
Silwer
20.80
+0.7%
Palladium
2,265.00
+0.1%
Platinum
928.00
+0.3%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot