AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Zim: Boere erg bekommerd

Groot kommer heers onder Zimbabwiese boere oor ‘n moontlike toename in intimidasie op plase weens die anderende verkiesing.

Groot kommer heers onder Zimbabwiese boere oor ‘n moontlike toename in intimidasie op plase weens die anderende verkiesing.


Mnr. Deon Theron, voorsitter van die Commercial Farmers’ Union (CFU), sê hoewel intimidasie van boere die afgelope paar weke weer toegeneem het, is dit tans stil. “Al wat ons op die oomblik optel, is dat daar baie druk op veral plaaswerkers is om van plase af pad te gee. Wat ons wel bekommerd maak is as die polisie begin sê hulle kan niks doen nie, want dit is ‘n politiese saak. Dit gee die besetters ‘n lisensie om te doen wat hulle wil en dit laat jou as boer letterlik alleen,” vertel Theron.


Zanu-PF se konferensie

Theron sê pres. Robert Mugabe se Zanu-PF party hou volgende maand sy amptelike konferensie, en boere sal hopelik daarna weet wat die planne rondom die plaasbesettings is. “Hulle sal dan seker besluit hoe om hulself te posisioneer, en hoe hulle moet hardloop met die ding en wat hulle wil doen.”


Die land se verkiesing sal na verwagting in Junie volgende jaar plaasvind, en Theron sê tans blyk dit of die party veral die jeug gebruik om sy veldtogte te dryf. “Dit lyk of hulle ook die kerke wil insleep.”


Huis se slotte verander

Intussen het Theron sy eie plaas verloor toe besetters hom en sy familie onlangs van die plaas afgedwing het. “Hulle het intussen in ons huis ingebreek, ons goed eenkant toe geskuif, hulle goed ingetrek en die slotte op die deure verander sodat ons nie in die huis kan in nie.”


Sowat 600 stuks vee is steeds op die plaas, en Theron sê hoewel hy nog nie van die diere verloor het nie, is die hele plaas afgebrand en voer hy tans ‘n finansiële oorlewingstryd aangesien hy vir die diere voer moet aankoop. “Ek is ook bekommerd dat hulle my werkers van die plaas af gaan dwing, aangesien hulle tans geïntimideer word, want hulle help my baie met die vee.”


Stilte oor probleem

Intussen berig The Zimbabwean dat boere in dié land glo bekommerd is omdat dit voorkom asof stilte heers weens vrees oor die besetting van plase, intimidasie van boere en aanranding van werkers. Mnr. Ben Freeth, ‘n boer van Chegutu wie se plaashuis deur besetters afgebrand is, sê hy meen die ware gebeure – dat plaaswerkers aangerand word, vee by die honderde gesteel word en beamptes plase in veral die Chipinge-omgewing beset – word nie openbaar gemaak nie.


Volgens Freeth is ‘n vrou van Zimbabwe, wat erken het dat sy al 10 mense tydens twee besettings aangerand het, vir amnestie in Brittanje aansoek gedoen. ‘n Hooggeregshof het egter bepaal dat sy haar aan misdade teen die mensdom skuldig gemaak het. Sy moet glo na Zimbabwe teruggestuur word, maar dit is nie duidelik of sy vervolg sal word nie.


9 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.72
+0.4%
Rand - Pond
21.93
+0.6%
Rand - Euro
19.28
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.87
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Platinum
983.92
+0.3%
Palladium
1,469.05
-0.6%
Goud
1,979.87
-0.0%
Silwer
23.94
+0.1%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,481
-0.9%
Alle aandele
76,102
-0.8%
Hulpbronne 10
66,667
-1.3%
Industriële 25
102,663
-0.5%
Finansiële 15
15,469
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees my Hoofstuk en ek jou Voorblad
Humoristies , Gemaklik , Openlik , Romanties , Eerlik , Sosiaal , Stout , Stuitig , Opreg , Hou van Buitelewe , Gelowig , Hardwerkend , Lojaal , Reguit , Opsoek na Lewensmaat...
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot