AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Zim-boere het niks meer om te verloor

Die tyd vir stille diplomasie is verby en sanksies teen Zimbabwe moet nou oorweeg word.

Dít is die mening van Agri SA ná tot sowat 2 900 boere in Zimbabwe ingevolge 'n hofbevel opdrag gekry het om alle boerderybedrywighede te staak en hul plase te ontruim. Boere wat nie gehoor gee nie, staar twee jaar tronkstraf in die gesig.

Mnr. Japie Grobler, president van Agri SA, sê tot ná die verkiesing in Zimbabwe het Agri SA, op versoek van boere in Zimbabwe, hom nog teen sanksies uitgespreek omdat dit ook dié land se boere sou benadeel het. "Nou het hulle egter niks meer om te verloor nie en dit is tyd om sanksies te oorweeg."

"Ons soek nou sterk optrede deur die Suid-Afrikaanse Regering wat wys dat hy gekant is teen dit wat in Zimbabwe gebeur. Die situasie daar veroorsaak ook onsekerheid by ons eie boere."

Mnr. Grobler sê Agri SA is steeds in verbinding met die kommersiële boerevereniging in Zimbabwe (CFU) en dat die boere se situasie uiters benard is. Hy sê Agri SA is betrokke by 'n trust wat begin is om hulp aan boere daar te verleen.

Hy sê hy is nie bewus van enige Zimbabwese boere wat na Suid-Afrika wil verhuis nie.

Die helfte van die land se wit boere se werksaamhede is sedert Februarie 2000 ontwrig of gestuit. Volgens die CFU is sowat 400 boere met geweld van hul grond gedwing sedert die verkiesings in Maart. Van dié boere beplan om na Mosambiek te verhuis ná die Mosambiekse regering grond beskikbaar gestel het.

Junie 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot