AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Zim-eiendom in SA te koop

Eiendomme wat die Zimbabwiese regering in SA besit, gaan verkoop word vir boere wat in Zimbabwe geboer het.

’n Aansoek van die Zimbabwiese regering om die verkoop van sy eiendom in Kaapstad te stuit, is met koste deur die appèlhof in Bloemfontein van die hand gewys.

AfriForum sê sy regspan sal die balju in Kaapstad dié week nog opdrag gee om voort te gaan met reëlings vir die geregtelike verkoop van die eiendom in Kenilworth.
 
“Dit sal waarskynlik die eerste keer in die internasionale regsgeskiedenis wees dat daar voortgegaan word met die geregtelike verkoop van ’n eiendom van ’n staat wat hom aan growwe menseregtevergrype skuldig maak,” aldus AfriForum.
 
Geskiedenis
Dié regsaak het begin nadat mnr. Mike Campbell, ’n voormalige boer van Zimbabwe, in 2008 geslaag het met ’n aksie teen die regering van die buurland by ’n tribunaal van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG). Die tribunaal het bevind Zimbabwe se grondgryp-program is onwettig en rassisties. ’n Beslissing is gemaak dat Campbell en 77 medeboere met rus gelaat moes word.
 
Campbell is intussen verlede jaar oorlede. Sy gesondheid het agteruit gegaan nadat hy, sy vrou, Angela, en skoonseun, mnr. Ben Freeth, tydens die proses aangaande die aksie voor die tribunaal, wreed op hul plaas deur oorlogsveterane aangerand en gedreig is om die proses stop te sit.
 
Proses
Die Zimbabwiese regering het geweier om aan die tribunaal se beslissing gehoor te gee, en ’n bestraffende kostebevel is deur die tribunaal teen dié regering toegestaan. Met behulp van AfriForum het die boere in 2010 daarin geslaag om dié kostebevel in ’n Suid-Afrikaanse hof geregistreer te kry, wat uiteindelik tot die beslaglegging op die eiendom aanleiding gegee het.
 
Die woonhuis in Salisbury-weg in Kaapstad sal nou binne bepalings van die kostebevel en ten bate van die boere verkoop word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.75
-0.7%
Rand - Pond
20.14
+0.4%
Rand - Euro
17.57
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,718.05
-0.5%
Silwer
20.71
-1.7%
Palladium
2,258.14
-2.8%
Platinum
925.50
-0.9%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot