AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9384
0,00
CORN
03 Okt
-
4797
0,00
SOYA
03 Okt
-
9314
0,00
SUNS
03 Okt
-
10079
0,00
WEAT
03 Okt
-
7065
0,00
WMAZ
03 Okt
-
4845
0,00
YMAZ
03 Okt
-
4793
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Zim-gebeure 'moet 'n les wees'

Die georganiseerde landbou staan voor die keuse om aktief by grondhervorming in die land betrokke te raak, óf ander toe te laat om namens hom besluite in dié verband te neem. Mnr. Thinus Ferreira, voorsitter van Agri Oos-Kaap se grondsakekomitee, het dié uitdaging op die kongres gerig.

Hy het gesê dat die jongste gebeure in Zimbabwe baie boere in Suid-Afrika onrustig stem. Daar moet egter lesse geleer word wat aanleiding gegee het tot die probleme daar en dan op die plaaslike situasie gefokus word om nie dieselfde foute hier te herhaal nie. "Die verskil tussen welslae en mislukking gaan afhang wat op grondvlak gebeur. Persoonlike betrokkenheid is van deurslaggewende belang om grondhervorming in Suid-Afrika suksesvol te laat verloop." Daar is egter geen waarborge dat dit die geval sal wees nie. "Net toewyding, wilskrag en geloof sal 'n verskil maak," het mnr. Ferreira bygevoeg. Mnr. Gawie Pienaar van Humansdorp is teleurgesteld oor amptenare van grondhervorming se laksheid om saam met kommersiële boere te werk wat dit wil laat slaag. Volgens hom is daar 22 plase in die omgewing van Humansdorp wat beskikbaar is vir grondhervorming. Ten spyte daarvan dat geskikte boere reeds uitgeken is om die plase oor te neem, kon geen vordering die afgelope twee jaar met die oordrag van die grond gemaak word nie. "Dit is nie blanke boere wat skuldig is nie, die saak haak by die owerhede vas," het hy beweer. Mnr. Reid Wardle van Thomasrivier het gesê ofskoon kommersiële boere in dié omgewing aangebied het om as mentors op te tree om nuwe toetreders te vestig, daar groot wantroue onder die gemeenskap gesaai is oor hul motiewe. Mnr. Gawie Swart van Aliwal Noord is bekommerd dat ses keer meer geld in die Departement van Landbou beskikbaar is om die salarisse van amptenare te betaal, as vir grondherverdeling in die provinsie. Mnr Thinus Ferreira, bestuurslid van Agri Oos-Kaap, het beklemtoon dat die mentorskapprojek wat die unie in gedagte het, op die beginsel berus dat die departement die projekte identifiseer waarmee kommersiële boere behulpsaam kan wees, dat Agri Oos-Kaap geskikte persone sal aanwys om hiermee te help en dat sodanige persone vir hul diens vergoed moet word. 23 Augustus 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+0.0%
Rand - Pond
20.18
+0.1%
Rand - Euro
17.54
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,698.30
-0.1%
Silwer
20.84
+0.6%
Palladium
2,248.01
+1.1%
Platinum
910.50
+0.7%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,815
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot